30/01/2023
Nie-lede
Per Sessie: R20.00 per paar - betaalbaar by kroeg onthou asb om strokie te kry vir bewyse
Ligte: R2.00 per 10 minute - betaablaar by ligboks
Lede
Lede betaal nie per sessie nie, maar moet nog ligte betaal.
Lidmaatskapfooi: R500.00 per jaar
Sleutel deposito: R30.00 per sleutel