Rugby & Cricket Stars

Rugby & Cricket Stars Rugby development for pre & primary school children.

14/09/2023

15 & 16 Sept - Afrikaans in die Wolke!
Ek het mooier as mooi faux leer, die grootste verskeidenheid ooit en HoPe Pronkrekkies. Hou dop!

12/02/2016

After more than 10 years as Kidz World of Rugby, we changed our name to RUGBY STARS. Kidz World of Rugby is too long for our little participants and our primary school participants and especially our high school and club rugby participants did not like the Kidz! Same owner, same business practice only a shorter name! Unfortunately FB would not allow us to change the name of our page - apparently it is confusing, so please like our new page - RUGBY STARS!

https://www.facebook.com/rugbyandcricketstars/

Rugby training for pre-school children. We are also involved in primary school and high school rugby coaching, as well as coaching at club level.

11/02/2016

After more than 10 years as Kidz World of Rugby, we changed our name to RUGBY STARS. Kidz World of Rugby is too long for our little participants and our primary school participants and especially our high school and club rugby participants did not like the Kidz! Same owner, same business practice only a shorter name! Unfortunately FB would not allow us to change the name of our page - apparently it is confusing, so please like our new page - RUGBY STARS!

02/02/2016

Een van ons Kwaak Kwaak mammas het die boodskappie vir ons gestuur:

Baie dankie julle, ook vir die waardes van Bid EN JESUS liefde wat jul in ons kinders se lewens plaas.

Groete/ Regards
Susan Olivier

Baie dankie - dit is sooo groot voorreg om met julle kinders vertrou te word.!

20/07/2015

Today is the start of our 3rd quarter. Welcome back to all our participants!

20/04/2015

Kidz World of Rugby wil graag ons afrigters bedank vir hulle harde werk, Saterdag.
Tokkie se rugbyspan van Hoƫrskool Noordheuwel het al 4vm gery om in Bethal aan die PUK semi finaal te gaan deelneem, ons het met 2 ouderdomsgroepe en 2 skole by Laerskool Muldersdrift, meer as 20 wedstryde gespeel en het ook 2 opedae gehad, by Laerskool Roodekrans en Laerskool Helderkruin.
Baie dankie manne, julle het behoorlik bontgestaan. Ons waardeer julle.

Geen tekort aan entoesiasme by die rugbymanne van Blinksoldaatjies Kleuterskool in Krugersdorp nie!  Hier skrum ons!!!
17/02/2015

Geen tekort aan entoesiasme by die rugbymanne van Blinksoldaatjies Kleuterskool in Krugersdorp nie! Hier skrum ons!!!

10/02/2015
Laerskool Helderkruin se graad R Kidz World of Rugby groepie, speel vanoggend skaap en wolf, oefen TAG en balvaardighede...
10/02/2015

Laerskool Helderkruin se graad R Kidz World of Rugby groepie, speel vanoggend skaap en wolf, oefen TAG en balvaardighede!

28/01/2015

Nog net 2 dae van ope lesse voor ons 2015 program Maandag amptelik begin! Kontak gerus die kantoor indien u enige vrae oor die program het.

03/09/2014

Goeiedag. Onthou ons opedag vir voorskoolse deelnemers, hierdie Saterdag by Hoƫrskool Noordheuwel. Daar is heelwat deelnemers, so indien u nie weet in watter tydgleuf u kind deelneem nie, kontak asb die kantoor.

Volgende Saterdag is Pretoria se b***t!

Address

PO Box 455, Rant En Dal
Krugersdorp
1751

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rugby & Cricket Stars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rugby & Cricket Stars:

Share