Skobbejak Baits

Skobbejak Baits Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Skobbejak Baits, Sport & recreation, 104 Blommestein Straat, Krugersdorp.

🎣 Premium karp aas vir ernstige hengelaars
πŸ’₯ Boilies | Wafters | Pop-ups | Particles
πŸ”₯ Getoets op groot vis, bewys op die bank
πŸ“ Gemaak vir SA waters
πŸ“© DM vir bestellings

🎣 **SKOBBEJAK LIQUID BOOSTER** 🎣Gee jou voer en aas daardie ekstra **geur- en aantrekkingskrag** met Skobbejak Liquid Bo...
09/09/2026

🎣 **SKOBBEJAK LIQUID BOOSTER** 🎣

Gee jou voer en aas daardie ekstra **geur- en aantrekkingskrag** met Skobbejak Liquid Booster! πŸ”₯

πŸ–€ **KARNALLIE β€” Tuna & H**p**
’n Sterk, unieke flavour vir ’n ekstra hupstoot op jou voer.

πŸ”₯ **KATTEKWAAD β€” Hot Passion**
’n Warm, intense flavour wat jou aas laat uitstaan.

πŸ₯œ **SWARTKAT β€” Peanut Butter**
’n Ryk, romerige flavour wat perfek is vir ’n ekstra laag geur.

πŸ’₯ **Gebruik dit op jou voer, boilies, mielies of ander aas en gee jou hengelsessie daardie ekstra Skobbejak-kick!**

🎯 **3 flavours. 1 doel β€” meer aksie op die mat!**

**SKOBBEJAK LIQUID BOOSTER**
*Gooi hom in. Gee hom ’n boost. Maak hom Skobbejak.* 🎣πŸ”₯

**p

🎣 SKOBBEJAK BOILIES 🎣Drie flavours. Drie unieke geure. Een doel β€” om daardie karp aan die byt te kry! πŸ”₯πŸŸπŸ–€ KARNALLIE β€” Tu...
09/09/2026

🎣 SKOBBEJAK BOILIES 🎣

Drie flavours. Drie unieke geure. Een doel β€” om daardie karp aan die byt te kry! πŸ”₯🐟

πŸ–€ KARNALLIE β€” Tuna & H**p
’n Sterk, unieke kombinasie vir die hengelaar wat iets anders op die voerbank wil hΓͺ.

πŸ”₯ KATTEKWAAD β€” Hot Passion
’n Warm, geurige opsie wat jou aas daardie ekstra aantrekkingskrag gee.

πŸ₯œ SWARTKAT β€” Peanut Butter
’n Ryk, romerige grondboontjiebotter-geur wat perfek is vir ’n voorsprong op die oewer.

🎯 Skobbejak Boilies β€” kies jou flavour en maak jou volgende sessie ’n sukses!

SKOBBEJAK β€” Gooi hom in, hou hom vas! 🎣πŸ”₯

Beskikbaar by CarpCraft

**p

21/04/2026
🎣 Danie se Mooi Vang! 🎣Danie het uitgegaan en gewys hoe dit gedoen word! πŸ’ͺMet die nuwe Skobbejak Tuna & H**p wafter het ...
10/04/2026

🎣 Danie se Mooi Vang! 🎣

Danie het uitgegaan en gewys hoe dit gedoen word! πŸ’ͺ

Met die nuwe Skobbejak Tuna & H**p wafter het hy β€˜n pragtige spieelkarp geland β€” β€˜n regte beauty op die bank! 🐟πŸ”₯

Selfs in moeilike toestande het die bait weer bewys hoekom dit werk!

**p

🎣 Session Success with Skobbejak! 🎣Dirkie & Sean hit the water to put the new Skobbejak Tuna & H**p boilies and wafters ...
10/04/2026

🎣 Session Success with Skobbejak! 🎣

Dirkie & Sean hit the water to put the new Skobbejak Tuna & H**p boilies and wafters to the test… and what a result! πŸ’₯

Despite the tough high air pressure conditions, the boys managed to crack it β€” each landing a solid carp around the 10kg mark 🐟πŸ”₯

Proof that when the bait is right!

**p

Address

104 Blommestein Straat
Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skobbejak Baits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share