Monnas Netbal

Monnas Netbal Trotse netbal van Hoërskool Monument!

Kom ondersteun Monnas Netbal more! 🌭🧁
13/03/2024

Kom ondersteun Monnas Netbal more! 🌭🧁

B E L A N G R I K E  I N L I G T I N G 🏐Ouers en dames, neem asb kennis van die volgende belangrike inligting. OEFEN SES...
05/02/2024

B E L A N G R I K E I N L I G T I N G 🏐

Ouers en dames, neem asb kennis van die volgende belangrike inligting.

OEFEN SESSIES VIR GR 9-12 VIND NOGSTEEDS PLAAS OP DINSDAE & DONDERDAE VAN 14:15-15:30!

R A F F L E  T I M EOur superstar first team shooter, Lené de Bruyn, was selected in the U/19 South African Action Netba...
26/05/2023

R A F F L E T I M E

Our superstar first team shooter, Lené de Bruyn, was selected in the U/19 South African Action Netball team that will represent the country in Australia in August.

The tournament is self funded and we’re selling raffle tickets to help her raise the funds to make her dream come true.

For only R50 a ticket you stand a chance to win an Instax hamper worth R4500.

To buy your tickets you can contact Lynette De Bruyn on 083 585 0312

DO NOT MISS OUT!!!

You can also donate to her back-a-buddy campaign: https://www.backabuddy.co.za/lene-de-bruyn-5572198530369750222

ONS LAAIK BRAAI KWAAINa 2 baie suksesvolle dae se proewe het ons die jaar goed begin met ‘n wonderlike ouerbraai!We welc...
24/02/2023

ONS LAAIK BRAAI KWAAI

Na 2 baie suksesvolle dae se proewe het ons die jaar goed begin met ‘n wonderlike ouerbraai!

We welcomed our new parents and players into the Monnas Netball family and we’re super excited for the journey ahead!

Dankie aan elke ouer en speler vir julle bydrae tot die skool se voedingskema. Ons waardeer dit opreg!

🔥B R A A I T Y D🔥Monnas Netbal se gunstelling aktiwiteit (buiten netbal speel natuurlik) is braai! Die tyd vir ons eerst...
18/02/2023

🔥B R A A I T Y D🔥

Monnas Netbal se gunstelling aktiwiteit (buiten netbal speel natuurlik) is braai!

Die tyd vir ons eerste ouerbraai het aangebreek!

Date: Thu 23 Feb
Time: 17:30 (after trials) till late
Place: Monnas Netball courts
Bring: Your chair 🪑, your cooler box 🧰, your meat 🥩🍗, your cutlery🍽️🍺 and loads of “gees”🎉🥳

Fire 🔥, potato salad 🥔 and buns 🌭 will be provided!

🥫FOOD DRIVE🥫: Some of the learners in our school goes to bed with hungry tummies and we would love to help! Your entrance fee is something to put in the bin for the underprivileged learners in our school.

O/14 & O/15: Nie-bederfbare kos (blikkies kos, bokspap, longlife melk, meel, rys, mieliemeel ens.)🥫
O/16: toiletware (seep, shampoo, conditioner, deodorant ens.)🧴🧼🧽
O/17 & O/18: bederfies (sweeties, koekies, chips ens.) 🍫🍬🍪

Daar sal ook ‘n boks wees waar jy ‘n 💰💵geldjie kan ingooi om vir spelers wat nie tekkies het nie, ‘n paar tekkies te kan skenk.👟👟

We’re really looking forward to seeing you there!!!

V R O U  V A N  V E L E  T A L E N T EOns eie Telana Harmse (O/17 A 2022) het die afgelope naweek aan die Midmar myl dee...
13/02/2023

V R O U V A N V E L E T A L E N T E

Ons eie Telana Harmse (O/17 A 2022) het die afgelope naweek aan die Midmar myl deelgeneem en die swem voltooi! Ons is so trots op jou!

D A N K I EOns wil uit die diepte van ons harte dankie sê aan al ons borge vir julle volgehoue ondersteuning van Monnas ...
08/02/2023

D A N K I E

Ons wil uit die diepte van ons harte dankie sê aan al ons borge vir julle volgehoue ondersteuning van Monnas Netbal!

02/02/2023

W E L C O M E T O T H E F A M I L Y

Today we welcomed the U/14’s to the Monnas Netball family. All 74 of them!

May your journey as a Monumentaar be filled with loads of happiness!

B R I N G  O N  2 0 2 3Monnas voorseisoen het met ‘n BANG begin! Ons is kinderlik opgewonde oor die nuwe seisoen wat voo...
28/01/2023

B R I N G O N 2 0 2 3

Monnas voorseisoen het met ‘n BANG begin! Ons is kinderlik opgewonde oor die nuwe seisoen wat voorlê.

Belangrike datums:
31 Januarie: Ouervergadering in die Martin Brink om 17:15
2 Februarie: Voorseisoen oefening begin vir O/14’s om 14:15

Ter inligting:
Voorseisoen oefening vind elke Dinsdag en Donderdag van 14:15-15:30 plaas.

Doelsessies Maandae
15:00-15:45
16:00-16:45

P.S. kyk hoe mooi lyk ons netbal arena!

Address

Blommenstein St
Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Monnas Netbal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Monnas Netbal:

Share

Category