Noordheuwel Ringbal Klub

Noordheuwel Ringbal Klub At Noordheuwel Ringball Club we play and teach a sport that is very close to our hearts. We are a tight knitted family with a passion for the game!

Wie is reg vir die jaar? Let's go! πŸπŸŽ‰πŸ”₯
08/01/2026

Wie is reg vir die jaar? Let's go! πŸπŸŽ‰πŸ”₯

14/02/2024

Ons lief Ringbal, en Ringbal lief jou. Gelukkige Valentynsdag.

We Love Ringball, and Ringball loves you. Happy Valentines Day.

"The Love for, and Beauty of our Sport is, that a Team of Players act as One, and you become Selfless"

Welkom terug maats! Mag dit β€˜n awesome jaar wees! πŸ‘πŸΌπŸ‘πŸΌπŸ‘πŸΌ dankie vir almal wat die eerste oefening so awesome gemaak het!...
18/01/2024

Welkom terug maats! Mag dit β€˜n awesome jaar wees! πŸ‘πŸΌπŸ‘πŸΌπŸ‘πŸΌ dankie vir almal wat die eerste oefening so awesome gemaak het! πŸŽ‰πŸ”₯πŸ₯‡πŸ†πŸ

13/01/2024

Hello Nories!

Oefening begin Dinsdag, 16 Januarie vanaf 19h00.

Daar sal later vandag meer inligting volg oor die klubgelde ens.

Kan nie wag om julle almal Dinsdag te sien nie.

Groete
🚌🚌

Kom geniet die laaste social liga games saam met Noordheuwel more aand
29/11/2023

Kom geniet die laaste social liga games saam met Noordheuwel more aand

Goeie more maats! Na β€˜n MASSIVE sukses die afgelope twee jaar het ons besluit om weer β€˜n bingo aand te hΓͺ die jaar as fo...
14/11/2023

Goeie more maats!

Na β€˜n MASSIVE sukses die afgelope twee jaar het ons besluit om weer β€˜n bingo aand te hΓͺ die jaar as fondsinsameling vir Noordheuwel Ringbal klub.

Julle kan per tafel boek of R100 pp. dit werk dieselfde uit.

β€˜N paar dinge:

πŸŽ‰ Enige iemand van enige klub/distrik welkom!

✏️ Die kroeg maak 17:00 reeds oop, Bingo begin stiptelik 18:30

✏️ Bring lekker snacks/platters vir jou tafel en wees gesellig! GEEN eie drank of koelers nie, ondersteun asb die Noordheuwel Country Club se kroeg.

✏️ Die bingo gaan uit 6 rondtes bestaan, 1 kaartjie per rondte is in gesluit in jou prys. Jy kan addisionele kaartjies ook koop op die aand.

πŸ’° Kaart masjiene is beskikbaar MAAR kontant is koning en maak alles altyd makliker en vinniger.

🐘 Wit olifant tafel loodjies beskikbaar teen R10 een.

Ons vra dan ook as daar enige borge beskikbaar is om Ivette of Carla te kontak, ENIGE iets is welkom! Van vouchers, β€˜n bottel wyn, tot kontant of iets vir die wit olifant tafel!

Ons social liga begin amper! πŸ”œ πŸ€
06/11/2023

Ons social liga begin amper! πŸ”œ πŸ€

Share far & wide! Kom ons sluit die jaar goed af! Almal welkom!

Share far & wide! Kom ons sluit die jaar goed af! Almal welkom!
20/10/2023

Share far & wide! Kom ons sluit die jaar goed af! Almal welkom!

Hiermee word julle vriendelik uitgenooi na Wesrand se Spanaankondiging. πŸŽ©πŸ€©πŸ“ŒKaartjies sal vanaf saterdag beskikbaar wees ...
11/05/2023

Hiermee word julle vriendelik uitgenooi na Wesrand se Spanaankondiging. 🎩🀩
πŸ“ŒKaartjies sal vanaf saterdag beskikbaar wees by jul klub sekretaris teen R250pp. Dit sluit 'n drie gang maaltyd in. Kontant kroeg beskikbaar, geen eie drank, tekkies of jeans nie. Ons gaan bietjie formeel die jaar.
πŸ‘€πŸƒπŸ» Kinders onder 12 is R90 - hulle gaan hul eie tafels he met ander kos soos klein pizzas en so aan wat meer prettig is vir hulle.
πŸ“ŒIndien jy wil EFT, moet bewyse van betaling eers gestuur word voor die kaartjies gegee kan word.
Ons nooi enige distrik, familie lid, oud ringbal spelers en ouers om die aand saam met ons te kom geniet. Indien jy van 'n ander distrik is kan jy Ivette kontak vir kaartjies
Ivette: 084 652 8106

Ons is terug!
17/01/2023

Ons is terug!

Address

Sneeuwberg Avenue, Paardeplaats
Krugersdorp
1739

Opening Hours

18:45 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noordheuwel Ringbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category