Laerskool Ebenhaeser Sport Amptelik

Laerskool Ebenhaeser Sport Amptelik Ons wil spelers / atlete se individuele vaardighede ten toon stel. Span / atleet op die veld / baan te wees met die meeste dissipline en beste sportman-gees.

Mees gekondisioneerde span/ atleet op die veld/ baan. Visie, Missie en Waardes.


Om nie net spelers / atlete te ontwikkel nie vir ‘n sport nie, maar om hulle toe te rus met waardes en vaardighede om in hul toekoms uit te leef.


Talent te ontwikkel deur liefde vir die spel te kweek en C.O.R.E waardes te vestig. Om ‘n speler/atleet tot so ‘n mate te ontwikkel dat ander skole hulle wil hê.


C hristenskap
O pregtheid
R espek
E erlikheid

Baie sterkte aan die rugby-en netbalspanne wat vanmiddag wedstryde speel.
18/11/2022

Baie sterkte aan die rugby-en netbalspanne wat vanmiddag wedstryde speel.


Ouers neem kennis van die volgende inligting rakende die Atletiekbyeenkoms!!!
04/11/2022

Ouers neem kennis van die volgende inligting rakende die Atletiekbyeenkoms!!!

Atletiek program vir byeenkoms te Laerskool Muldersdrif, Woensdag 2 November.
02/11/2022

Atletiek program vir byeenkoms te Laerskool Muldersdrif, Woensdag 2 November.

Ouers neem kennis van die volgende.
02/11/2022

Ouers neem kennis van die volgende.

Baie dankie Laerskool Hermanstad vir ñ fantastiese wedstryd, ondersteuning en nuwe vriendskappe bou langs die rugbyveld!...
30/10/2022

Baie dankie Laerskool Hermanstad vir ñ fantastiese wedstryd, ondersteuning en nuwe vriendskappe bou langs die rugbyveld! Mag julle pad voorentoe net voorspoedig wees!

Dag 2 ons is gereed vir jou!
30/10/2022

Dag 2 ons is gereed vir jou!

Laerskool Ebenhaeser se rugbymanne is gereed vir die 1ste dag se wedstryde! Sterkte met julle wedstryde seuns! Geniet el...
29/10/2022

Laerskool Ebenhaeser se rugbymanne is gereed vir die 1ste dag se wedstryde!
Sterkte met julle wedstryde seuns! Geniet elke oomblik van die toer!

Ons is veilig!!!!Seuns kon nie wag vir die swembad nie.
28/10/2022

Ons is veilig!!!!
Seuns kon nie wag vir die swembad nie.

Ons rugbymanne is oppad! Geniet die toer, en baie sterkte met al die wedstryde!
28/10/2022

Ons rugbymanne is oppad!
Geniet die toer, en baie sterkte met al die wedstryde!

Laerskool Ebenhaeser sê baie dankie aan Brian's Supermarket vir die borg van ons heerlike vleispakkies!
28/10/2022

Laerskool Ebenhaeser sê baie dankie aan Brian's Supermarket vir die borg van ons heerlike vleispakkies!

Address

01 Delport Avenue
Krugersdorp West
1739

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27119533802

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Ebenhaeser Sport Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category