Kroonstad Country Club

Kroonstad Country Club Kroonstad Country Club Golf Course.

Australië en die Springbokke staan gereed vir ’n rugbykragmeting vol aksie.Afskop: 11:45 AM | 27 September 2026Kyk die w...
23/09/2026

Australië en die Springbokke staan gereed vir ’n rugbykragmeting vol aksie.

Afskop: 11:45 AM | 27 September 2026

Kyk die wedstryd regstreeks op die groot skerm by Kroonstad Country Club en ondersteun die Bokke saam met ander rugbyliefhebbers.

Donderdag 24 September om 19:00R100 inskrywing per span
23/09/2026

Donderdag 24 September om 19:00
R100 inskrywing per span

Join us for the CANSA Golf Day at Kroonstad Golf Course and help make a difference while enjoying a great day on the cou...
22/09/2026

Join us for the CANSA Golf Day at Kroonstad Golf Course and help make a difference while enjoying a great day on the course.

29 September 2026
10:00 Shotgun Start
Individual Points Stableford
R300 per person, including green fees and prize giving.

Players are encouraged to wear something pink in support of CANSA.

For bookings and enquiries, contact Johan le Roux on 076 856 2482.

Vier Braaidag op die baan!Sluit op 24 September by Kroonstad Country Club aan vir ’n lekker dag van gholf, braai en goei...
22/09/2026

Vier Braaidag op die baan!

Sluit op 24 September by Kroonstad Country Club aan vir ’n lekker dag van gholf, braai en goeie geselskap, alles vir ’n goeie doel.

Scramble Drive Better Ball met afslaan vanaf 09:00.
R250 p.p. – 250–350 g steak, pap & sous ingesluit. Braaivure word voorsien.

Juniors: R100 vir 9 gate.

Bly gerus vir die Joker Draw & Vasvra later die aand.

Alle fondse gaan vir die opgradering van die klub se kombuis.

Baie geluk aan die naweek se wenners!1ste plek : Lesedi (43)2de plek : Thabo (39)3de plek : Adriaan (37)4de plek : Sonny...
21/09/2026

Baie geluk aan die naweek se wenners!

1ste plek : Lesedi (43)
2de plek : Thabo (39)
3de plek : Adriaan (37)
4de plek : Sonnyboy (37)
5de plek : Jaco (36)

Naaste aan die pen: Alfred no 7 & Chris no 13
2 Clubs was x 3 en almal deur Chris gemaak

Bonanza by Kroonstad Country Club op 6 & 7 November 2026.Spelformaat:Dag 1: Betterball StablefordDag 2: Combined Stablef...
18/09/2026

Bonanza by Kroonstad Country Club op 6 & 7 November 2026.

Spelformaat:
Dag 1: Betterball Stableford
Dag 2: Combined Stableford

Vrydagaand: Calcutta Veiling

Bespreek jou plek betyds:
Gino de Crescenzo – 083 628 0202
R6 000 per 4-bal | R1 500 p.p.

Ons sien julle op die baan!

Nico was dié keer die gelukkige een om die kaart te trek, maar ongelukkig het die Joker hom ontwyk. Miskien is volgende ...
18/09/2026

Nico was dié keer die gelukkige een om die kaart te trek, maar ongelukkig het die Joker hom ontwyk. Miskien is volgende keer sy gelukkige aand!

Baie geluk aan Bennie wat met die Spur-voucher weggestap het.

9 Oktober ⛳Kom geniet die Trio Primêr Gholfdag by Kroonstad Country Club en maak ’n lekker dag daarvan saam met ons.
17/09/2026

9 Oktober ⛳
Kom geniet die Trio Primêr Gholfdag by Kroonstad Country Club en maak ’n lekker dag daarvan saam met ons.

Die Joker Draw is nou op R24 460! 🃏Koop jou kaartjie by die kroeg vir net R20 en onthou, hoe meer kaartjies jy koop, hoe...
16/09/2026

Die Joker Draw is nou op R24 460! 🃏

Koop jou kaartjie by die kroeg vir net R20 en onthou, hoe meer kaartjies jy koop, hoe beter is jou kans om te wen!

Address

Kroonpark Avenue
Kroonstad
9499

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Country Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kroonstad Country Club:

Share