Vasbyt Wedloop

Vasbyt Wedloop Die Vasbyt Wedloop is 'n jaarlikse gemeenskapsgebeurtenis in Kroonstad in die Vrystaat. Dag 1 strek oor 50km en Dag 2 oor 32km. Almal welkom!

Die Vasbyt Wedloop is 'n 82km twee-dag pretwedloop wat jaarliks plaasvind. Deelnemers spring weg in Kroonstad en stap of hardloop tot op Doornkloof kampterrein, oornag daar en voltooi die laaste gedeelte die volgende dag tot in Lindley. Inskrywing is gratis. Deelname is op eie risiko. Waterpunte word voorsien elke 10km. Die Vasbyt Wedloop is 'n informele gemeenskapsgebeurtenis wat georganiseer word deur Fonnie Froneman en Owen Keeve.

๐Ÿšถโ€โ™€๏ธ๐Ÿšถโ›บ๏ธ๐Ÿฅฉโ˜€๏ธ Wie's reg vir 'n naweek van avontuur, sonsopkoms en sonsondergang, lekker lag en lekker huil? Die volgende Va...
20/08/2025

๐Ÿšถโ€โ™€๏ธ๐Ÿšถโ›บ๏ธ๐Ÿฅฉโ˜€๏ธ Wie's reg vir 'n naweek van avontuur, sonsopkoms en sonsondergang, lekker lag en lekker huil? Die volgende Vasbyt wedloop vind plaas 19 + 20 September 2025. Stap, hardloop of kruip van Kroonstad na Doornkloof, slaap oor en eindig dan op Lindley. Almal welkom! Stuur 'n boodskap vir meer inligting of kontak Fonnie Froneman op 0824383345

Hier gaan ons alweer ๐Ÿ˜„๐Ÿคธโ€โ™€๏ธ๐Ÿœ Vasbyt 2025 kom nader! Datums is vas: *19 & 20 September 2025*. Kroonstad -> Lindley (pitsto...
16/07/2025

Hier gaan ons alweer ๐Ÿ˜„๐Ÿคธโ€โ™€๏ธ๐Ÿœ Vasbyt 2025 kom nader! Datums is vas: *19 & 20 September 2025*. Kroonstad -> Lindley (pitstop op Doornkloof). Wie is in?! Stuur 'n boodskap vir meer inligting!

Address

Kroonstad

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vasbyt Wedloop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category