21/06/2026
16 Junie 2026 - Jeugdag. Baie dankie De Wet en Linda wat die dag gereël het en De Wet wat die prysgeld geborg het. Daar is geen beter manier om 'n vakansiedag te vier as op die rolbalbaan saam met vriende en 'n lekker braai agterna. Voorwaar 'n baie lekker dag.