Kroonstad Country Club Bowls

Kroonstad Country Club Bowls Bowls Club situated at Kroonstad Country Club.

25/09/2021

Ons gaan van 14:00 (2 uur) vanmiddag sosiaal speel by die klub. Sluit gerus by ons aan!

Ek het dit nie verwag nie, maar ek is baie trots op hierdie een!
18/09/2021

Ek het dit nie verwag nie, maar ek is baie trots op hierdie een!

Die jaarlikse Boeredag by Country Club is gister gehou. Ongeveer 60 spelers het 9 putjies gholf en 15 koppe rolbal gespe...
17/09/2021

Die jaarlikse Boeredag by Country Club is gister gehou. Ongeveer 60 spelers het 9 putjies gholf en 15 koppe rolbal gespeel. Baie suksesvol afgeloop met heelwat belangstelling om betrokke te raak by rolbal.

Stadig maar seker begin die baan regkom!
07/09/2021

Stadig maar seker begin die baan regkom!

02/07/2021

Ietsie om te doen op 'n Saterdag middag! Ons gaan môremiddag van 14:00 af 'n sosiale pare kompetisie by ons baan speel. De Wet het vir ons pryse geborg vir die wenspan. R 10-00 per speler green fees. Almal is welkom! Stuur net 'n 👍 as jy gaan speel en dan beskou ons dit as 'n bespreking vir spel ingevolge Covid protocol. Koeldrank sal te koop wees by gholfklub se kroeg. As julle iets anders wil drink bring asseblief julle eie verversings saam. Indien jy nie b***e het nie, laat weet net vroegtydig sodat ons kan reël.

28/05/2021

Ons rol môre van 14:00 (2-uur) op ons baan by Country Club. Green fees R 10-00. Sien julle daar!

Address

Kroonpark Weg
Kroonstad SH
9499

Opening Hours

Wednesday 14:00 - 17:00
Saturday 14:00 - 17:00

Telephone

+27826806655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Country Club Bowls posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kroonstad Country Club Bowls:

Share

Category