17/06/2026
π SOMER ROLBAL BESIGHEIDSLIGA 2026 β FINALE UITSLAE π
Baie geluk aan al die spanne wat deelgeneem het aan vanjaar se Somer Rolbal Besigheidsliga. Dankie aan elke speler, ondersteuner en borg wat die liga 'n groot sukses gemaak het!
π₯ Besigheidsliga Wenners
1οΈβ£ LTW Landgoed
2οΈβ£ McLachlan
3οΈβ£ Klopak
4οΈβ£ Safety
π
Plaat Wenners
1οΈβ£ Gnomad
2οΈβ£ 1Stop
3οΈβ£ JBT Kwekery
4οΈβ£ Du Toit Agri
β Man van die Reeks
π Timo Smuts
β Vrou van die Reeks
π Annelize Oosthuizen
π Raasbek-trofee
π Leanie Murray & Izak Potgieter (Gedeelde wenners)
π Mees Strengste ReΓ«lvolger
π Fanie Linde
π Mees Toegewyde Speler
π Hein Murray
Al moet hy in sy pajamas kom speel, hy is altyd daar!
π€ Mees Kompeterende Speler
π Dene Strydom
Die ou wat die ernstigste was oor die game en glad nie daarvan hou om te verloor nie!
Baie geluk aan al die wenners met julle uitstekende prestasies! Julle het die Somerliga besonders gemaak.
Ons sien reeds uit na die volgende liga! βοΈπ