Koster Gholf Klub

Koster Gholf Klub Koster Sport Klub. Gereelde gholfdae word hier gehou. Rolbal Woensdae en Saterdae. Pool Kompetisies.

30/11/2020
Die Pro Shop kom weer Koster toe. Bespreek jou plek nou!R400 vir 'n fitting/les waarvan jy R200 terug kry as 'n voucher ...
26/03/2019

Die Pro Shop kom weer Koster toe. Bespreek jou plek nou!R400 vir 'n fitting/les waarvan jy R200 terug kry as 'n voucher om iets te koop. 10 - 13 April 2019. Die 10de gaan ons lekker kuier saam Pierre wat kom sing! Kontak Vanessa 071 362 0898 om jou plek te verseker.

Hoop om almal daar te sien!
11/06/2018

Hoop om almal daar te sien!

Kom ondersteun asb die gholf dag op 16 Junie by Koster Gholf Klub ten bate van Lina.
16/05/2018

Kom ondersteun asb die gholf dag op 16 Junie by Koster Gholf Klub ten bate van Lina.

Baie dankie aan André Cruse, Desvonde Botes en Mike Slabber. Great 3 dae gewees met Pro Shop by Koster Gholf Klub. Almal...
21/04/2018

Baie dankie aan André Cruse, Desvonde Botes en Mike Slabber. Great 3 dae gewees met Pro Shop by Koster Gholf Klub. Almal het dit vreeslik geniet. Dankie vir julle harde werk. Volgende keer gaan ons nog groter!

12/01/2018

Valentines Day Comp - 14 Feb
Everybody welcome
Couples
Parent & Child
Betterball partners

Geseënde Kersfees aan almal. Mag julle 'n vreugdevolle tyd hê vol liefde!
24/12/2017

Geseënde Kersfees aan almal. Mag julle 'n vreugdevolle tyd hê vol liefde!

Address

Petisiestraat
Koster
0348

Telephone

0626206762

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koster Gholf Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share