Kraalhoek Archery

Kraalhoek Archery Archery for all kinds

24/03/2026
21/02/2026
01/02/2026
08/11/2025
Ons wil net een en elke persoon wat ons kom ondersteun het Saterdag bedank vir jul bywoning en ondersteuning om dit 'n s...
22/09/2025

Ons wil net een en elke persoon wat ons kom ondersteun het Saterdag bedank vir jul bywoning en ondersteuning om dit 'n suksesvoll dag te kon maak.

Dan wil ons net almal bedank wat ons gehelp het om al die reëlings suksesvol te kon laat afloop:

Cobus Havenga vir die reël en ontwerp van die deelneemers geskenke

Willie Kilian vir die reël en ontwerp van ons medaljes

Petricia Weeks vir die hulp met kleingeld en ekstra stoele

Mikes 3D printing vir die 50's geskenke

Cecilia Cornelius, Juanita Kilian, Henk Venter en Petricia Weeks vir die hulp en harde werk in die Voerkraal snoepwinkel.

Frans Le Grange, Gerhard Vorster, Frans Prinsloo vir die opstel en bestuur van die funshoot.

Edna le Grange, Chantelle le Grange en Michelle Kilian vir die scoring, telkaartborde en potlode.

Dirk van de Bank vir die saamstel van die noodplan en veiligheids riglyne.

Richard Deysel vir die klank, boograkke en hammer en Spyker.

20/09/2025

Trots om hierdie geleentheid te kon aanbied hier by ons op Kraalhoek.

Address

Erf. 269, Portion 33, Kraalhoek JQ
Koster
0348

Telephone

+27762964708

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kraalhoek Archery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kraalhoek Archery:

Share

Category