Afsaal Perderitte/Horsetrails

Afsaal Perderitte/Horsetrails Plattelandse perdry uitstappies vir oud en jonk in heerlikke plaas atmosfeer.

More vriende ek was lanklaas hier op fb. Dinsdag weer n lekker draai gery. Vir die wat bietjie vars lug en ooptes soek k...
16/12/2021

More vriende ek was lanklaas hier op fb. Dinsdag weer n lekker draai gery. Vir die wat bietjie vars lug en ooptes soek kan my kontak. R350 vir 2ure roete.
Toy Visser 0817093554
Koringberg

Die jaar het gevlieg en dis alweer oestyd. Nou kan ons weer op baie lande ry en julle kan meer plekke sien. Kom geniet n...
28/10/2021

Die jaar het gevlieg en dis alweer oestyd. Nou kan ons weer op baie lande ry en julle kan meer plekke sien. Kom geniet n uitry saam met ons. R350 vir twee ure uitry op saterdae en sondae. Weeksdae R250.
Kontak my op 0817093554 Toy

24/09/2021

Pieter en Sonja Brand julle is nommer 600 wat ons page gelike het so ek nooi julle gratis om te kom kuier en perdry saam met ons. Kontak my.
Toy 0817093554

Vandag weer n lekker trip gedoen met n nuwe perd in die span.
24/09/2021

Vandag weer n lekker trip gedoen met n nuwe perd in die span.

Dagse vriende ons het besluit om in die weke ook trips te doen en ek het nou n ekstra persoon wat my help.Maandag tot Vr...
14/09/2021

Dagse vriende ons het besluit om in die weke ook trips te doen en ek het nou n ekstra persoon wat my help.

Maandag tot Vrydag R250 vir 2 ure
Saterdag en Sondag R350 vir 2 ure
Leer ry in die ring R200 vir 1 uur ( kinders, beginners)

Toy 0817093554

Sondag uitstappie. Lekker koel weer gehad en ook net betyds terug toe val hier so n fyn reentjie.
13/09/2021

Sondag uitstappie. Lekker koel weer gehad en ook net betyds terug toe val hier so n fyn reentjie.

Een van ons regulars het vandag verjaar. Baie geluk oom Kosie en mag daar nog baie jare se perdry plesier voorle. Ek d**...
11/09/2021

Een van ons regulars het vandag verjaar. Baie geluk oom Kosie en mag daar nog baie jare se perdry plesier voorle. Ek d**k ons kon nie vir n beter dag gevra het nie. Lekker weer en lekker mense 🙂

Dagse vriende die weer was bietjie teen ons naweke. Sover is die weer lekker en sondag reen dit. So vir die wat in die w...
07/09/2021

Dagse vriende die weer was bietjie teen ons naweke. Sover is die weer lekker en sondag reen dit. So vir die wat in die week ook wil kom ry julle is welkom en dan saterdag gaan ons ook trips doen.
Ons is 5km vanaf Koringberg.
Skakel Toy 0817093554

Dankie vir almal se ondersteuning, dit was lekker om nog n klomp aangename mense te ontmoet. Dit motiveer my om met die ...
15/08/2021

Dankie vir almal se ondersteuning, dit was lekker om nog n klomp aangename mense te ontmoet. Dit motiveer my om met die perde te werk as ek kan sien mense geniet dit en almal is veilig. Groete

Al het die reen ons planne in die wiele gery vir die dag het ons die perde lekker bederf en mooi uitgekam. N draai gery ...
09/08/2021

Al het die reen ons planne in die wiele gery vir die dag het ons die perde lekker bederf en mooi uitgekam. N draai gery in die koue wind en die outjies bietjie laat gras vreet in die kloof.

Lekker trippie gery en die weer was perfek.
08/08/2021

Lekker trippie gery en die weer was perfek.

Dagse vriende vir Augustus maand en om dankie te se aan my lojale kliente is ons prys R250 vir n 2 ure uitry. So kom gen...
06/08/2021

Dagse vriende vir Augustus maand en om dankie te se aan my lojale kliente is ons prys R250 vir n 2 ure uitry. So kom geniet n lekker plaas uitstappie. Skakel Toy 0817093554

Address

Bosmanskloof
Koringberg
7312

Telephone

+27817093554

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afsaal Perderitte/Horsetrails posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afsaal Perderitte/Horsetrails:

Share