13/08/2013
Grootbek-koninginvis of "Queenie" wat geval het vir 'n dropshot op ligte gerei. Skole van die soort vis kan gevind word dan kan jy 'n paar van hulle hak, veral op 'n plek soos Pomene waar daar nie baie visvang-druk is nie. Hierdie een was by die 5.5kg..