10/02/2026
Liewe Kliënte
Ons is ongelukkig gesluit weens die wonderlike reën waarmee God ons velde seën. Sien julle weer binnekort.
Wees Geseënd en veilig!
Die oord het 'n rustieke voorkoms en atmosfeer met verskeie verblyfopsies. Skool- en kerkkampe kan ook hier gehou word, asook kinderpartytjies.
Koffiefontein
Be the first to know and let us send you an email when Drostersnes - Kalkfontein Dam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Drostersnes - Kalkfontein Dam: