29/05/2025
Slegte paaie stel lewens in gevaar, benadeel ons leefomgewing en bedreig voedselsekerheid.
Daarom het die boere van die Vrystaat besluit om self begin werk te maak van padherstel.
Klik op die skakel om die vorm in te vul en ʼn sak teer te borg: https://vrystaatlandbou.co.za/af/fix-our-roads-fix-our-future/