Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities

Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities Triest Training Centre is a centre and residence for people with intellectual disabilities NPO

LENTE IS IN DIE LUG BY TRIEST! Die winter is verby en ons vier die koms van die lente op ons eie lekker Triest-manier! E...
01/09/2026

LENTE IS IN DIE LUG BY TRIEST!
Die winter is verby en ons vier die koms van die lente op ons eie lekker Triest-manier!

Elke jaar maak ons tyd om die son, musiek, kos en lekker kuier te geniet.

🔥 Braai met Pap en Sous
🎵 Musiek en dans
🌞 Son op ons gesigte
😂 Baie lag en lekker saamkuier!

Dis die klein oomblikke wat groot herinneringe maak. ❤️

Welkom, lente! Ons is reg vir jou!

WHAT AN ACHIEVEMENT, KELLEE! We are incredibly proud of Kellee, who took part in the SA Games for Special Olympics and g...
01/09/2026

WHAT AN ACHIEVEMENT, KELLEE!

We are incredibly proud of Kellee, who took part in the SA Games for Special Olympics and gave it her all in the pool!

Kellee swam her way to an amazing 3rd place in the 50m Butterfly!

What a fantastic achievement and a wonderful example of determination, courage and dedication.

Well done, Kellee! You made us all incredibly proud!

Kan iemand ons help! Ons benodig 12 pallets om aritkels te maak vir ons Kersmark wat die einde van November jaarliks geh...
31/08/2026

Kan iemand ons help! Ons benodig 12 pallets om aritkels te maak vir ons Kersmark wat die einde van November jaarliks gehou word.

Groot opgewondenheid oor ons groentetuin! Dit is tyd om van vooraf te begin met ons groentetuin. Die raam van die tonnel...
27/08/2026

Groot opgewondenheid oor ons groentetuin! Dit is tyd om van vooraf te begin met ons groentetuin. Die raam van die tonnel is vanoggend opgerig met die hulp van Almur Marias. Een van die dae eet ons groente uit ons tuin uit.

Baie geluk aan die Angel Voices, ons koor, wat by die Rina de Bruyn Eisteddfod gister DUBBEL GOUD verwerf het. Well done...
27/08/2026

Baie geluk aan die Angel Voices, ons koor, wat by die Rina de Bruyn Eisteddfod gister DUBBEL GOUD verwerf het. Well done!!!!

Het jy ou stukkies uitgebrande kerse? Kerswas wat nie meer bruikbaar is nie? Ons wil 'n nuwe projek begin om "fire start...
19/08/2026

Het jy ou stukkies uitgebrande kerse? Kerswas wat nie meer bruikbaar is nie? Ons wil 'n nuwe projek begin om "fire starters" te maak en deel van die benodighede is ou kerswas. Kontak my asb indien jy ons kan help. Johan 0824145598

18/08/2026
Dit is met groot hartseer dat ons Saterdag moes afskeid neem van Raymond Caetano, ons huisvader en drywer. Die Here het ...
17/08/2026

Dit is met groot hartseer dat ons Saterdag moes afskeid neem van Raymond Caetano, ons huisvader en drywer. Die Here het hom skielik van ons weggeneem na 'n baie kort siekbed. Sag rus en jy word klaar gemis.

Mandela-dag by Triest Training Centre 🌟Dit was 'n besondere dag toe Metro Fibre hul harte oopgemaak het en Mandela-dag s...
27/07/2026

Mandela-dag by Triest Training Centre 🌟
Dit was 'n besondere dag toe Metro Fibre hul harte oopgemaak het en Mandela-dag saam met ons gevier het.
Ons kliënte is behoorlik bederf, en die span het ook hande uit die moue gesteek om verbeteringe by die sentrum aan te bring. Daarbenewens het Metro Fibre met ruim borgskap 'n waardevolle bydrae gelewer wat 'n groot verskil in ons daaglikse werk maak.
Baie dankie aan elkeen van Metro Fibre wat hul tyd, energie en omgee met ons gedeel het. Julle het nie net ons fasiliteite verbeter nie, maar ook glimlagte op baie gesigte gebring.
💙 "Every hand makes a difference”

Address

Cnr Elm & Central Avenue
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities:

Shortcuts

Share