La Hoff Majorettes

La Hoff Majorettes Majorettes-Klerksdorp-North West

Met hartseer groet ons vir Coach Angelique!Dankie vir al Coach se hardewerk en tyd met die dogters! Dankie dat Coach sek...
16/11/2021

Met hartseer groet ons vir Coach Angelique!
Dankie vir al Coach se hardewerk en tyd met die dogters! Dankie dat Coach seker gemaak het die kinders bly gemotiveerd en dat jy seker gemaak het hulle word altyd in ag geneem! Ons gaan Coach baie mis, maar nooit vergeet nie! Dankie vir al die skills wat Coach ons geleer het en geleer het van rou en gaar spaghetti... Dis dinge soos dit wat ons DEFINITIEF nie sal vergeet! Ons is vreeslik lief vir Coach❤️
Ons wens vir Coach net die beste toe en ons hoop ons sien Coach sommer gou weer. Ons weet nie wat ons sonder coach die jaar sou doen nie... Dankie vir alles Coach Angelique❤️

Spesiaal vir ons girls gemaak.....Love ya all
03/11/2021

Spesiaal vir ons girls gemaak.....
Love ya all

Liefste JazzieOngelukkig moet ons jou groet. Ons moet vir jou bye sê maar ons sê ook vir jou dankie! Dankie dat jy ons a...
02/11/2021

Liefste Jazzie
Ongelukkig moet ons jou groet. Ons moet vir jou bye sê maar ons sê ook vir jou dankie! Dankie dat jy ons amazing en fearless leidster is! Jy sal altyd die Hoffies se fearless leader wees! Dis hartseer om totsiens te sê, maar jy gaan nou die volgende stap in jou lewe neem... Graad 8 2022!
So sê ons hoffie trompoppies vir jou ook sterkte met jou laaste Graad 7 eksamen! Ons weet aommer dit gaan BAIE goed gaan! Jazzie ons by La Hoff Trompoppies gaan jou BAIE BAIE mis! We will always love you❤️❤️

28/10/2021
28/10/2021

Trompoppies 2021

Harde werk kry lekker belonings
27/10/2021

Harde werk kry lekker belonings

Super trots op ons girls.Julle was amazing op daai veld Die moeilike jaar en min oefen kan julle almal bree bors staan. ...
27/10/2021

Super trots op ons girls.
Julle was amazing op daai veld
Die moeilike jaar en min oefen kan julle almal bree bors staan.


Trompoppie dag 2021 - 23 Oktober 2021Laerskool La Hoff Grapperige PrysuitdelingMiss congeniality - Jazmijn Schepers Miss...
27/10/2021

Trompoppie dag 2021 - 23 Oktober 2021
Laerskool La Hoff
Grapperige Prysuitdeling
Miss congeniality - Jazmijn Schepers
Miss Serious - Tshego Habedi
Miss spontaneous - Naledi Habedi
Ongeluksvoël - Liani Myburgh
Energizer - Avoné Badenhorst
Blondie - Morgan Carvalho
Cheerleader - Miné Scott
Gaar spaghetti - Amy Scrooby
Rou spaghetti - Röchenda Ridgard
Pixie - Amanda Lekitlane
Miss Sunshine - Abigail Erasmus
Cutiepie - Franzelle Dreyer
Team clown - Leanke Leach

Trompoppie dag 2021 - 23 Oktober 2021 Laerskool La Hoff Ernstige Prysuitdeling Leidster - Jazmijn SchepersHelpende hand ...
27/10/2021

Trompoppie dag 2021 - 23 Oktober 2021
Laerskool La Hoff
Ernstige Prysuitdeling
Leidster - Jazmijn Schepers
Helpende hand - Naledi Habedi
Sportsmangees - Franzelle Dreyer
Beste uithouvermoë - Abigail Erasmus
Toegewydste trompoppie - Avoné Badenhorst
Coach se Keuse - Tshego Habedi

Trompoppie dag 2021Op 23 Oktober 2021 het ons ons afsluiting gehou. Daar was 'n optrede asook pryse wat gegee was.Leidst...
25/10/2021

Trompoppie dag 2021
Op 23 Oktober 2021 het ons ons afsluiting gehou. Daar was 'n optrede asook pryse wat gegee was.
Leidster - Jazmijn Schepers
Beste uithouvermoë - Abigail Erasmus
Helpende hand - Naledi Habedi
Sportsmangees - Franzelle Dreyer
Toegewydste trompoppie - Avoné Badenhorst
Coach se keuse - Tshego Habedi

Trompoppie dag 2021😍❤️
24/10/2021

Trompoppie dag 2021😍❤️

22/10/2021

Nog net een volle slapie voor ons Trompoppie dag ❤️😍

Address

48 Cory Street
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 14:00 - 15:30
Wednesday 14:00 - 15:30
Friday 13:30 - 14:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Hoff Majorettes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category