Seekoeigat

Seekoeigat A Tranquil back to basics resort next to the Vaal river in the Free State, with an abundance of fish

Dit was gure weer die naweek maar as jy van ver kom soos Kathu dan druk jy deuren jy vang💪😁Geluk aan Martin en Johnny wa...
08/09/2026

Dit was gure weer die naweek maar as jy
van ver kom soos Kathu dan druk jy deur
en jy vang💪😁Geluk aan Martin en Johnny wat in die koue en reen gevang het. Julle is ysters🍷Aan Corrie en Petrus en Valdez julle het ook die koue trotseer.
Devon Terreblanche het die vorige naweek ook lekker gevang. Stuur gerus julle fotos in. Die naweek gaan heerlik sonskyn wees.
Bespreek nou vir n perfekte naweek. Dink hoe gaan die visse byt as dit mooi weer is.
Vir jou wie se visstok nog teen die garage muur hang. Dis lente onthou gaan stof hom af en kom gooi in.
Kontak Ria 0828034783 besprekings
Jan 0733455572 algemene navrae
Sien jou daar😁
Baie vra my waar. Tik Seekoeigat in op
Google Maps en ry tot daar. Ek heg n kaart aan.

31/08/2026

Geniet jou visvang die sport vir die hele familie😁🧑‍🧑‍🧒‍🧒

31/08/2026

Great fishing at Seekoeigat

Baie geluk aan Scott en kleinseun, Ryno en Natanya, Andrew en Dante en Gerhard Venter met mooi visse gevang die naweek. ...
31/08/2026

Baie geluk aan Scott en kleinseun,
Ryno en Natanya, Andrew en Dante en Gerhard Venter met mooi visse gevang die
naweek. Dit maak visvang so lekker gesin sport. Bring jou gesin en kom kamp of bly in chalets. Kontak Ria by 0828034784 vir besprekings

28/08/2026

Gebruik die laaste winterafslag die naweek by Seekoeigat

Laaste winternaweekGoeiemore kom geniet nog die laastewinterafslag naweek by SeekoeigatBespreek 2 nagte en kry 2de nag h...
28/08/2026

Laaste winternaweek

Goeiemore kom geniet nog die laaste
winterafslag naweek by Seekoeigat
Bespreek 2 nagte en kry 2de nag halfprys
Nog Chalets en kampplekke beskikbaar
vir die naweek. Kontak gou vir Ria by
0828034783. Lekker plek lekker visvang
en lekker ontspan. Net wat jy nodig het.
Visse gevang die laaste tyd. Laat die katrolle hardloop.

06/08/2026
06/08/2026


Waar die grotes bly

Do you feel down and sickCome and see “Dr Seekoeigat”Put a line in the waterPut something in your glass Put sausages on ...
06/08/2026

Do you feel down and sick
Come and see “Dr Seekoeigat”
Put a line in the water
Put something in your glass
Put sausages on the coals
and after the reel has run
all the pain and stress is gone.

😁Dr Seekoeigat the best in the West🎣
**** Contact Ria by WA or cell*****
——0828034783——
Here are some of the good fishing the last week or 2.

Geluk aan die volgende mense met mooi visse gevang. Juandre Benjamin Francois Casper. Daar is nog 1 Chalet beskikbaar die naweek en ook kampplekke. Skakel gerus vir Ria. Groete🐟🐟

Address

Next To The Vaal River
Klerksdorp
9520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seekoeigat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seekoeigat:

Shortcuts

Share