Bsure 2 make a difference

Bsure 2 make a difference Ons is ‘n gemeenskapsprojek waar ons hande neem met plaaslike inisiatiewe, maar ook ons eie proje

Dankie aan elke persoon wat gehelp het met die Paasprojek vir die Klerksdorp Community Centre ons het sopas 564 paaseier...
12/04/2022

Dankie aan elke persoon wat gehelp het met die Paasprojek vir die Klerksdorp Community Centre ons het sopas 564 paaseiers aan Michelle van Niekerk oorhandig!


Ons kan sover vir die Klerksdorp Community Centre 312 paaseiers oorhandig!!! 👏🎉Dankie aan almal wat sover 'n bydra gemaa...
12/04/2022

Ons kan sover vir die Klerksdorp Community Centre 312 paaseiers oorhandig!!! 👏🎉
Dankie aan almal wat sover 'n bydra gemaak het tot die Paasprojek! Ons kort wel nog 168 paaseiers om vir Michelle van Niekerk te gee! Jyt nog kans tot Donderdag om te help!Laai af by Bsure Brokers se kantore in Michael straat of ons kom haal dit 0825521950

As jy vandag jou Klerksdorp Rekord kry, koop sommer 'n boks paaseiers en ondersteun die Klerksdorp Community Centre se p...
07/04/2022

As jy vandag jou Klerksdorp Rekord kry, koop sommer 'n boks paaseiers en ondersteun die Klerksdorp Community Centre se paaseier projek!

Het jy al 'n boks paaseiers gekoop?Ondersteun ons projek in samewerking met Klerksdorp Community Centre ons kort 480 paa...
04/04/2022

Het jy al 'n boks paaseiers gekoop?
Ondersteun ons projek in samewerking met Klerksdorp Community Centre ons kort 480 paaseiers vir Michelle van Niekerk se ete vir bejaardes en 'n paar sopkombuise gedurende Paasfees!
Laai jou boks af by Bsure Brokers se kantore in Michael straat of stuur 'n what's app na 0825521950 en ons laai dit op!

Paasfees is om die draai en die jaar ondersteun ons weer die Klerksdorp Community Centre, Michelle van Niekerk hou elke ...
02/04/2022

Paasfees is om die draai en die jaar ondersteun ons weer die Klerksdorp Community Centre, Michelle van Niekerk hou elke jaar 'n bederf ontbyt vir die bejaardes en ook sopkombuise waar sy graag 480 paaseiers benodig vir elke persoon! Kom ons vat hande en koop 'n boks saam met jou kruideniersware en laai dit af by Bsure Brokers se kantore in Michaelstraat! Ons het 12 dae! 🌈

Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities se kliënte, Wilfred, is vandag heerlik bederf met 'n sp...
06/09/2021

Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities se kliënte, Wilfred, is vandag heerlik bederf met 'n splinternuwe cd/radio speler!
Bsure 2 make a difference in samewerking met Bsure Brokers het sy droom bewaar na syne gebreek het! Wilfred het 'n liefde vir musiek en nou kan hy weer heerlik radio luister en na sy gunsteling CD's luister!

Koop vandag nog jou geel lap vir Jolande van Greuning Ondersteuners Groep teen R50 en ondersteun haar op die pad na gene...
28/07/2021

Koop vandag nog jou geel lap vir Jolande van Greuning Ondersteuners Groep teen R50 en ondersteun haar op die pad na genesing! Lappe beskikbaar by Ebko
Michael straat is geel en Bsure Brokers en Bsure 2 make a difference ondersteun die inisiatief!
Ons daag ander besighede uit om dieselfde te doen!

Wonderlik om sulke fotos te sien! So bly die bejaardes kon iets soet geniet!
07/04/2021

Wonderlik om sulke fotos te sien! So bly die bejaardes kon iets soet geniet!

BAIE DANKIE aan elke inwoner van die Kosh omgewing wat paaseiers geskenk het vir ons paaseierprojek! Michelle van Nieker...
26/03/2021

BAIE DANKIE aan elke inwoner van die Kosh omgewing wat paaseiers geskenk het vir ons paaseierprojek! Michelle van Niekerk van die Klerksdorp Community Centre het 372 paaseiers ontvang vir haar sopkombuise en bejaardes!



Ons het nog net 'n paar dae om Paaseiers vir Klerksdorp Community Centre in te samel! Help Michelle van Niekerk om 'n pa...
20/03/2021

Ons het nog net 'n paar dae om Paaseiers vir Klerksdorp Community Centre in te samel! Help Michelle van Niekerk om 'n paar bejaardes en ook mense wat by die sopkombuis kos kry se paasfees spesiaal te maak met 'n klein bederf in die vorm van 'n paaseier! Westpack het tans 'n promosie om 3 bokse te koop teen slegs R99
Laai jou paaseiers af by Bsure se kantore op die hoek van Michael en chris Hani strate oorkant Laerskool Saamtrek! 🐇

Onthou om 'n paar paaseier stringe of 'n boks of twee in jou waentjie by die winkel te laai! Ons wil Michelle van Nieker...
08/03/2021

Onthou om 'n paar paaseier stringe of 'n boks of twee in jou waentjie by die winkel te laai! Ons wil Michelle van Niekerk van die Klerksdorp Community Centre uithelp waar daar tydens 'n bejaarde funksie en 'n paar sop kombuise paaseiers uitgedeel gaan word!

Laai dit af by Bsure se kantore oorkant Laerskool Saamtrek in Michaelstraat stuur 'n whats app na 0825521950 as ons moet oplaai!

Na ons suksesvolle beertjie insameling verlede jaar Desember het ons besluit om vanjaar hande te vat met Michelle van Ni...
03/03/2021

Na ons suksesvolle beertjie insameling verlede jaar Desember het ons besluit om vanjaar hande te vat met Michelle van Niekerk in die eerste projek vir 2021! Michelle, bestuur al 'n geruime tyd die Klerksdorp Community Centre en hardloop 'n paar sopkombuise en ook dienste vir bejaardes!

Paasfees is om die draai en oral is paaseiers te koop! As jy weer winkel toe gaan koop 'n paar ekstra en laai dit vir ons af by Bsure se kantore oorkant Laerskool Saamtrek in Michaelstraat!

Michelle benodig 'n hele paar paaseiers wat tydens die sopkombuise en ook 'n funskie vir haar bejaardes uitgedeel gaan word op 25 Maart. Maak 'n verskil en skenk die maand paaseiers🌈

Address

6 Michael Street, Wilkoppies
Klerksdorp
2570

Telephone

+27825521950

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bsure 2 make a difference posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share