Pure Bliss

Pure Bliss ๐Ÿ Pure Bliss Netball Family
๐Ÿ’ซ Social netball squad | All vibes, no stress
๐Ÿ“Klerksdorp/Potch | Good times
๐Ÿ“ธ Catch us courtside
๐Ÿ‘‡ Join the bliss!

One Team. One Dream. All Heart โ™ฅ๏ธ
30/09/2025

One Team. One Dream. All Heart โ™ฅ๏ธ

29/09/2025

En Finally; Dickey chicky se challenge 6 ๐Ÿ”๐Ÿ—๐Ÿ‰
Bokke Dance-off!!

Wanneer jy d**k dis net โ€™n game planโ€ฆ maar eintlik was dit โ€™n dans plan! ๐Ÿ˜‰๐Ÿ’ƒ๐Ÿ‰

Hier kom die BOKKE! ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ





Hollywoodbets SA
Klerksdorp Sevens Festival

29/09/2025

Dickey chicky challenge 5 ๐Ÿฅ›๐Ÿ”๐Ÿ—

Klein Botteltjie, GROOT Gif ๐Ÿ˜‰

๐Ÿน โ€œDis โ€™n span effort โ€“ 1 wen, en 6 hou die tempo stadig maar seker ๐Ÿ˜‰โ€

Ps. Ons bรชre die uithouvermoรซ vir die Sevens! ๐Ÿคฃ



Klerksdorp Sevens Festival
Valor Motor Group

GROOT shout out aan al ons Borge vir 2025! Tshepang Kotola representing BFO Logistics, Newlyn Asset Management and TNW m...
24/09/2025

GROOT shout out aan al ons Borge vir 2025!

Tshepang Kotola representing BFO Logistics, Newlyn Asset Management and TNW motor group. THANK YOU!

Jรฉan Blom van Van Coller Blom INC. Dankie!

Gert En Santie Jonker van Gert IF Jonker INC. Dankie!

Oom Johan Stassen van Stassen Debt Counselling. Dankie!

Naudรฉ en Pienaar Fisioterapeute. Dankie!

Dr Carla Groenewald. Dankie!

Ons waardeer julle bydrae en ondersteuning uit ons harte uit!
Glo die dames dra julle name met trots!๐Ÿ™๐Ÿป

Your Team Becomes your Family. The Ball becomes your best friend. The Court becomes your home & The game becomes your li...
24/09/2025

Your Team Becomes your Family.
The Ball becomes your best friend.
The Court becomes your home &
The game becomes your life โค๏ธ๐Ÿ

23/09/2025

Challenge 4 , van dickey the chickey;

โœจ๐Ÿ“ "Ons kaptein het die kluck โ€“ en sy hou dit kort, trots en reguit! Klerksdorp 7โ€™s, onsโ€™s reg vir julle!



Klerksdorp Sevens Festival
Vision Sports

18/09/2025

Die Bokke het laas naweek so goed gespeel ons skip (vir nou) gou challenge 5 ๐Ÿคฃ

๐Ÿ”Challenge 6 - Bokke Dance-Off
๐ŸŽถ Hier kom die Bokke โ€“ en hier kom Pure Bliss met die moves!
Na โ€˜n ongelooflike Bokke-naweek wys ons nou hoe om gees reg te vat!






Hollywoodbets SA
Klerksdorp Sevens Festival

11/09/2025

๐Ÿ”Challenge 4 - The Captain's Cluck

Klerksdorp 7's - maak gereed...ons kaptein het gepraat en ons kom met GEES!๐Ÿšจ๐Ÿ’ƒ




Klerksdorp Sevens Festival
Vision Sports

09/09/2025

๐Ÿ”Challenge 3 - Blindfold Chaos

Sy het daai doel gesien met haar hart...nie haar oรซ nie!๐Ÿคช๐Ÿ




Klerksdorp Sevens Festival
Castle Lager SA

08/09/2025

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ Dickey Chicky Challenge 3 โ€“ Pure Bliss edition! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”

Wiandi het die praatwerk gedoen en Mpho moes so blind soos โ€™n mol die werk doen ๐Ÿ™ˆ.

Eers het Marne & Nina haar soos โ€™n robot ge-โ€œGPSโ€ na die rugbybal toe ๐Ÿ‰ โ€“ net vir die stoute kat, Chandre, om die bal soos haar eie toy rond te skuif ๐Ÿ˜ผ๐Ÿ˜‚.

Natalie het toe haar kans gekry om vir Mpho die hokkie-ster te maak ๐Ÿ‘
En uiteindelik het Coach Lee die magic touch gehad om daai laaste doel in te help ๐Ÿฅ…๐Ÿ’ช.

En soos die regte Klerksdorp Sevens, eindig alles natuurlik met โ€™n koue dop โ€“ Motso het die championship Savanna aangegee, en Mpho het hom na โ€™n harde oefening deur daai swaer keel gekry ๐Ÿป๐Ÿคฃ.

Ons span? Pure chaos. Pure gees. PURE BLISS.

๐Ÿฅณ๐Ÿคช

Klerksdorp Sevens Festival
Castle Lager SA

31/08/2025

๐Ÿ”Challenge 2- Die Shoey
En niemand doen โ€˜n shoey soos Miquette Roodt in โ€™n size 6 hakskoen met glinster en guts nie!
Sy vat daai hak, gooi hom vol ice cold Pure Bliss, en down hom soos โ€˜n runway model met โ€˜n missie.
๐ŸŽฏ Hierdie is nie net โ€˜n drink nie โ€“ dis โ€˜n fashion statement met skuim!
Wieโ€™s volgende om die shoey challenge aan te durf, miskien The Avengers? ๐Ÿ˜



Klerksdorp Sevens Festival
Hollywoodbets SA

Address

Klerksdorp

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27832635461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pure Bliss posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category