17/09/2026
Maandag is Goudkop Krieket Akademie oefendag. Die juniorspelers het saam met die afrigters verskeie vaardighede 🏏 ingeoefen en die volgende oefening is eerskomende Vrydag, 18 September vanaf 13:00 - 14:15. Megan Moult-Van Dyk Juandre Koekemoer Piet White !