Kleinmond Bowls/Rolbal 2015 to June 2024

Kleinmond Bowls/Rolbal 2015 to June 2024 Kleinmond Bowls Club Kleinmond Bowls Club is situated in the beautiful coastal town of Kleinmond in the Overberg.

The club is situated between the Hottentots-Holland mountains on the one side and the Atlantic Ocean on the other.

13/06/2025
18/09/2024
Pierre Paul Spar Super Singles ook nou afgehandel. Geluk aan Ingrid Erasmus en Pierre Paul wat hulle afdelings gewen het...
15/06/2024

Pierre Paul

Spar Super Singles ook nou afgehandel. Geluk aan Ingrid Erasmus en Pierre Paul wat hulle afdelings gewen het. Dankie aan Spar vir hulle borg van die jaarlikse toernooi. Janette van Wyk en Chris Barnard was die naas wenners. Baie geluk julle.

13/06/2024

Madelein Botha:

AJV 13 Junie Donderdag.

Kommitee is as volg:

President: Madelein Botha
Visie President: Divvie van Deventer
Sekretaresse: Mariana Nortje
Tesourier: Peter Davidson
Wedstryd Sek: Pierre Paul
Addisionele Lede: Tinnie Slabber
Jacques Fourie
Amanda Fourie
Hazel Geldenhuis
Keur kommitee: Chris Barnard
Jannie van Wyk
Tinnie Slabber
Janet van Wyk
Derene Fourie
Bekkie Galloway.

AGM 13 June Thursday.

Commitee is as follows:

President: Madelein Botha
Vice President: Divvie van Deventer
Sekretary: Mariana Nortje
Treasurer: Peter Davidson
Match Sec: Pierre Paul
Addisional Members: Tinnie Slabber
Jacques Fourie
Amanda Fourie
Hazel Geldenhuis
Selection Commitee: Chris Barnard
Jannie van Wyk
Tinnie Slabber
Janet van Wyk
Derene Fourie
Bekkie Galloway.

Pierre,

Baie dankie vir jou toegewyde tyd en alles wat jy aan die klub gegee het die afgelope jaar. Jy is n goeie voorbeeld vir almal.
Pierre, thank you for everything you have done for the Club this year. You are a good example for all of us.

Pierre Paul:Jaarlikse Berg/See toernooi voor die AJV vnaand. Spelers is uitgevat met die Seelane met "crazy hats" en die...
13/06/2024

Pierre Paul:

Jaarlikse Berg/See toernooi voor die AJV vnaand. Spelers is uitgevat met die Seelane met "crazy hats" en die berglane met "crazy scarfs"

Address

Amandelboom Avenue
Kleinmond
7195

Opening Hours

Tuesday 13:30 - 17:30
Wednesday 13:30 - 17:30
Thursday 13:30 - 17:30
Saturday 13:30 - 17:30

Telephone

+27282713078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinmond Bowls/Rolbal 2015 to June 2024 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share