14/09/2026
Hoekom sal enige iemand die Mona Lisa elke paar jaar verf ??? Eerstens is ek mal oor kuns en ek wil mos die moeilikste ding probeer doen π€
My 1ste poging was n groot flop π₯Ή maar ek was gedetermineerd om dit reg te kry.
Dit wys my hoe ek verbeter het oor die jare. Mens is geneig om te vergeet hoe ver mens al gekom het.