Trawalians

Trawalians Rugby Klub

27/04/2023
22/01/2022

Goeie môre. Maandag. 24 Januarie 2022 begin die klub met oefeninge om in gereedheid te kom vir die seisoen. Ons is almal opgewonde om te weet dat ons dalk hierdie jaar voluit rugby kan speel en moontlik met groor getalle toeskouers.

Almal wat belang stel om die seisoen deel van Trawalians wil wees, ia welkom om aan te sluit.

Sien julle in groot getalle eerskomemse Maandag namiddag.

Goeie dagsê.Eerskomende naweek, die 8ste Februarie begin die klub se verrigtinge in alle erns wanneer die klub vir Calvi...
01/02/2020

Goeie dagsê.
Eerskomende naweek, die 8ste Februarie begin die klub se verrigtinge in alle erns wanneer die klub vir Calvin United van Calvinia gaan ontvang op Klawer vir die klub se 1ste vriendskaplike wedstryde. Die verrigtinge begin ietwat later as die normale met die 2de spanne wat omstreeks 15h30 ( half 4 nm) en die 1ste spanne 17h00 ( 5 uur nm) gaan kragte meet om te sien waar die levels van fiksheid, kondisionering, balretensie, ens van die spelers is met die oog op die 2020 seisoen met sy uitdagings.

Kom uit en kom ondersteun die spanne en laat rugby seëvier.

Sien een en almal die naweek.

Ja ons is oppad na die leeukuil toe. Net gou daai leeutjies se monde toesluit want hulle maak te veel geraas. Leeukuil m...
26/07/2019

Ja ons is oppad na die leeukuil toe. Net gou daai leeutjies se monde toesluit want hulle maak te veel geraas. Leeukuil my nou.

Ja ons is oppad Leeukuil toe. Wil net gou die leeus se bekke gaan toesluit môre. Hulle raas te veel.
26/07/2019

Ja ons is oppad Leeukuil toe. Wil net gou die leeus se bekke gaan toesluit môre. Hulle raas te veel.

10/07/2019

So smaak Nansie. Gilo van die Klawer. Its a savage production.

Die naweek se dinge en so ...
10/07/2019

Die naweek se dinge en so ...

Address

Trawal
Klawer

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trawalians posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category