Kimberley Jukskei Klub

Kimberley Jukskei Klub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kimberley Jukskei Klub, Sports Club, 10 Moorestr, West End, Kimberley.

15/09/2026
09/09/2026

πŸ’« BORGE BRAG πŸ’«

Dankie Horseshoe Motel Kimberley. Julle is altyd Puik en maak seker ons spelers en beamptes rus lekker op hierdie naweek. Dankie dat ons altyd op julle kan staatmaak. πŸŒŸπŸ‘

Dankie AGA Techincal Services πŸŒŸπŸ‘ Ons waardeer julle!



08/09/2026

πŸ’« BORGE BRAG πŸ’«

Dankie Itec Northern Cape ons Hoofborg. Ons waardeer jul ondersteuning ongelooflik baie.

Dankie NTT Volkswagen Kimberley! πŸŒŸπŸ‘



Hier is ons klub se trotse verteenwoordiger by Stardust Jukskei Kampioenskappe. Henko Hansen en sy span die GWSW Elande ...
01/09/2026

Hier is ons klub se trotse verteenwoordiger by Stardust Jukskei Kampioenskappe. Henko Hansen en sy span die GWSW Elande is beslis 'n Kampioen span met 'n Kampioen borg vanuit Kimberley. Die span kan beslis dopgehou word met die mengsel van jong talent, en ervaring en 'n kaptein wat al die pad meer as 1 keer na die goud op Stardust gestap het en dan daarmee saam is daar ook nog bietjie tuisveld voordeel.

27/08/2026

Address

10 Moorestr, West End
Kimberley
8301

Telephone

+27828028333

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kimberley Jukskei Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category