Gemsbok Kidz

Gemsbok Kidz Gemsbok Kidz is 'n plaaslike ontwikkelings program vir alle laerskool rugby en netbalspelers. "Vandag se talent, more se GRIQUAS"

Ons fokus is om spelers te ontwikkel sodat hulle op skool sowel as provinsiale vlak kan kompeteer.

Die "ROADSHOW'S" is verby,Bespreekings het gesluit en nou tel ons die dae af!!!! Rugby kliniek begin oor 16 dagies en NE...
24/06/2012

Die "ROADSHOW'S" is verby,Bespreekings het gesluit en nou tel ons die dae af!!!! Rugby kliniek begin oor 16 dagies en NETBAL oor 17dagies.......!!!!

Gemsbok Kidz "Roadshow" besoek more Hartswater laerskool en Andalusia laerskool in Jan Kemp dorp.Sien uit om die nuwe Ge...
19/06/2012

Gemsbok Kidz "Roadshow" besoek more Hartswater laerskool en Andalusia laerskool in Jan Kemp dorp.Sien uit om die nuwe Gemsbok rugby/netbal spelers te ontmoet.!!!

17/06/2012
Herriner alle Gemsbokkies se ouers ons Rugby/Netbal Inskrywings sluit 24 Junie 2012 vir die Julie skoolvakansie Kliniek....
17/06/2012

Herriner alle Gemsbokkies se ouers ons Rugby/Netbal Inskrywings sluit 24 Junie 2012 vir die Julie skoolvakansie Kliniek. Mooi week vir julle.....Groete

Gemsbok Kidz se Rugby en Netbal spelers word tydens die Julie vakansie Kliniek ondersteun deur POWERADE !! "Powerade -Sp...
14/06/2012

Gemsbok Kidz se Rugby en Netbal spelers word tydens die Julie vakansie Kliniek ondersteun deur POWERADE !!

"Powerade -Sport is what you Make it"

Gemsbok Kidz "ROADSHOW" besoek more Douglas laerskool,sien baie uit om die rugby/Netbal spelers te ontmoet!!!
13/06/2012

Gemsbok Kidz "ROADSHOW" besoek more Douglas laerskool,sien baie uit om die rugby/Netbal spelers te ontmoet!!!

12/06/2012

Gemsbok Kidz "Roadshow" besoek more Staats laerskool in Kimberley,sien BAIE uit om die jong Griqua sterre te ontmoet en natuurlik die Netbal bokkies!!!!! STAATS Laerskool

Gemsbok Julie RUGBY Kliniek,  besprekings sluit die 24 Junie 2012. Skakel Jean Stemmet by 082 55 99 024.
12/06/2012

Gemsbok Julie RUGBY Kliniek, besprekings sluit die 24 Junie 2012. Skakel Jean Stemmet by 082 55 99 024.

Besprekings vir Gemsbok Netbal Kidz,skakel gerus vir Beate Jordaan 083 257 52 34
12/06/2012

Besprekings vir Gemsbok Netbal Kidz,skakel gerus vir
Beate Jordaan 083 257 52 34

11/06/2012

Aandag alle Gemsbokkies,op die Gemsbok Netbal Kidz se PAMFLET is Beate se selfoon nommer verkeerd. Beate 083 257 5234 is die regte nommer,skakel haar gerus vir Netbal besprekings.

Gemsbok Groete x

Gemsbok Kidz Rugbytrui 2012
11/06/2012

Gemsbok Kidz Rugbytrui 2012

Address

GWK Park
Kimberley

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

0825599024

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemsbok Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share