01/02/2018
Kompleks te huur vir kinderpartytjies, spanbouaksies, verjaardae, gholf ook nag-gholf (glow golf) ander funksies en gesellighede.
Groepe tot en met 50 kan met gemak hanteer word.
Ten volle toegerus. Ys- en vrieskas geriewe. braai geriewe, onderdak en losstaande braaiers.
Groot 12mx12m
Swembad 700m tot 1,6m diep - net vir swem en waterspeletjies, te vlak vir duik.
9 puntjie kortyster gholfbaan en klubhuis beskikbaar.
Mashie gholfbaan, 3-syfer putjies wissel van 65m tot 175m. Beperkte lidmaatskap nou oop vir die publiek.
Besprekings noodsaaklik.