Jacobsdal Ruiterklub

Jacobsdal Ruiterklub Gymkana - Tentpegging

Vrystaat Juniors. 12 Ruiters, 3 spanne, 8 van die twaalf ruiters verteenwoordig die Vrystaat uit Jacobsdal Ruiterklub.
11/10/2025

Vrystaat Juniors. 12 Ruiters, 3 spanne, 8 van die twaalf ruiters verteenwoordig die Vrystaat uit Jacobsdal Ruiterklub.

  Championships , Jacobsdal Ruiterklub neem deel aan die jaarlikse SA's
11/10/2025

Championships , Jacobsdal Ruiterklub neem deel aan die jaarlikse SA's

ITP 2025 SA Tentpegging Kampioenskappe, Vrystaat Seniors eindig eerste en Vrystaat Juniors eindig tweede algeheel.
08/10/2025

ITP 2025 SA Tentpegging Kampioenskappe, Vrystaat Seniors eindig eerste en Vrystaat Juniors eindig tweede algeheel.

Dankie TC Desighns vir die baanwerkers se geel hoedjies by die SA Tentpegging Kampioenskappe. Hulle is definitief sigbaa...
06/10/2025

Dankie TC Desighns vir die baanwerkers se geel hoedjies by die SA Tentpegging Kampioenskappe. Hulle is definitief sigbaar op die baan.

Jy’s Uitgenooi! 🎉🐎Sluit by ons aan in Jacobsdal van 6 – 10 Oktober 2025 vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Tentpegging Ka...
01/10/2025

Jy’s Uitgenooi! 🎉🐎

Sluit by ons aan in Jacobsdal van 6 – 10 Oktober 2025 vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Tentpegging Kampioenskap. Kom geniet die opwinding soos topruiters meeding vir nasionale eer in hierdie unieke en aksiebelaaide ruitersport.

Nie bekend met Tentpegging nie? 🤔

Dit is die ideale geleentheid om meer te leer oor die vaardigheid, presisie en tradisie agter een van die wêreld se oudste gemonteerde spele.

Bring jou familie en vriende saam vir ’n week vol spannende kompetisie, gemeenskapsgees en puik vermaak!

Sien julle daar!!

BorgskapgeleentheidDie Vrystaat Tentpegging Unie is trots om aan te kondig dat hulle vanjaar die Suid-Afrikaanse Tentpeg...
02/09/2025

Borgskapgeleentheid

Die Vrystaat Tentpegging Unie is trots om aan te kondig dat hulle vanjaar die Suid-Afrikaanse Tentpegging Kampioenskap by Landbou Park, Jacobsdal, in die hart van die Vrystaat, sal aanbied.

Hierdie premier perdebyeenkoms sal ongeveer 180 ruiters byeenbring wat sal meeding vir plekke in hul onderskeie Nasionale Spanne, met die uiteindelike doel om Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig.

Die kampioenskap geniet sterk ondersteuning van die breër boeregemeenskap van Suid-Afrika en lok elke jaar ’n groot aantal toeskouers en ondersteuners. Dit beloof om ’n skouspelagtige vertoning van ruiterkuns, presisie en vaardigheid in hierdie unieke en historiese sport te wees.

Ons nooi u uit om deel te word van hierdie gesogte gebeurtenis deur borgskapgeleenthede wat u handelsmerk sigbaarheid en assosiasie met ’n groeiende, passievolle gemeenskap sal gee.

Kontak ons gerus vir meer inligting:

Elsabie van Heerden
072 027 7908

Jeanetta du Plessis
084 606 0425

Jaco Strydom
082 571 6292

30/09/2024
2024 SA Champs afgehandel. Welgedaan aan elke ruiter wat deelgeneem het en baie geluk aan elke ruiter wat span behaal he...
30/09/2024

2024 SA Champs afgehandel. Welgedaan aan elke ruiter wat deelgeneem het en baie geluk aan elke ruiter wat span behaal het en pryse verdien het! Julle was almal awesome! Geniet die welverdiende rus julle

SA Tentpegging Champs - Day 2Freestate Juniors overall 2nd place
25/09/2024

SA Tentpegging Champs - Day 2
Freestate Juniors overall 2nd place

Tentpegging SA champs - Day 1Almal is veilig in Howick
24/09/2024

Tentpegging SA champs - Day 1
Almal is veilig in Howick

Address

Roodelaagte, Graspanstasie
Kimberley
8300

Telephone

+27846060425

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jacobsdal Ruiterklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jacobsdal Ruiterklub:

Share

Category