Mixit Bait Supplies

Mixit Bait Supplies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mixit Bait Supplies, Outdoor & Sporting Goods Company, Kempton Park.

We supply ready to use bases, flavours and coloring as well as feed boosters for you to create your own classic or mixed flavour dips, sprays and soaks to use as fresh water fishing bait

Call it what you want, Baber Sous, Maximus, Apex, Katvis, it's never been easier to make it yourself.
14/06/2026

Call it what you want, Baber Sous, Maximus, Apex, Katvis, it's never been easier to make it yourself.

Home Made DipsEasier and a lot cheaper then you think.
07/06/2026

Home Made Dips
Easier and a lot cheaper then you think.

Winter carp fishing allows the angler to target bigger fish that often stay active while the smaller fish becomes lethar...
07/06/2026

Winter carp fishing allows the angler to target bigger fish that often stay active while the smaller fish becomes lethargic. While the activity of carp slows down significantly during the cold winter months they do not stop feeding.
As carp are cold blooded creatures, their metabolism slows down dramatically in the cold and they therefore require smaller more frequent high energy, easily digestable food. (Fish meal in your bom, molasses based dips, betaine etc.)
Carp move around a lot less during cold spells to conserve energy and will therefore actively seek "comfort zones" where they can use the least amount of energy.
What are Comfort Zones?
Comfort Zones are specific areas where carp congregate to exist comfortably while using the least amount of energy.
1. During cold snaps:
As water retains heat far better than air, the carp will move to deeper water with a more stable temperature where they go into a mostly dormant state in order, once again, to conserve energy. During cold spells, carp don't stop feeding, their feeding spells just becomes shorter and more sporadic then in warmer summer months.
2. During mild sunny conditions:
As a cold front passes and sunny days with higher temps move in, the carp will move to shallower areas heated up by sunlight providing a temporary boost in activity and where they will sometimes feed aggressively to build up their energy levels before the next cold front.
An interesting fact is that carp shoal together a lot more in winter then in summer, which makes casting on the same spot even more crucial in winter.
BAIT STRATEGY
Due to their metabolism slowing down, smaller mielie boms and more frequent casting is the golden rule. (Specimen anglers might not agree, but I am specifically talking about papgooi)
Strong medicinal flavours like TCP and Eucalyptus works extremely well in winter conditions. Other effective flavours include natural flavours like Garlic and Onion, often coupled with softer flavours like Almond, Caramel, Fruit or Honey.
Bright colors like white, yellow or pink are effective for grabbing the attention of a lethargic carp.
*don't forget to incorporate maggots and worms in your winter fishing.
Feeding periods, as mentioned are shorter and infrequent and tend to be mostly at the same time every day, usually late afternoon when the water had time to absorb heat from sunlight.
Although winter fishing can be a lot more challenging then in the warm summer months, the rewards for targeting specific zones during different weather conditions might just land you a new PB.
We would love to hear your comments and input regarding your winter fishing experiences, let us know what zones you target, shallow or deep and what the weather conditions were like.

Baie dankie Jacques vir die fotos. Jacques en sy vrou het die fotos gestuur van n paar karpe wat hulle op Mixit Bait Sup...
31/05/2026

Baie dankie Jacques vir die fotos. Jacques en sy vrou het die fotos gestuur van n paar karpe wat hulle op Mixit Bait Supplies se d.i.y dips gevang het. Jacques het n 50/50 basis gemaak van ons standaard basis en ons gel basis met pynappel as die hoof reuk. Sy vrou het gevang op haar spesiale "Barbie" mix. Well done julle.

A reminder about our winter combo deal. Less than R30 for a proven quality 50ml dip. We include recipes for this combo.....
26/05/2026

A reminder about our winter combo deal. Less than R30 for a proven quality 50ml dip. We include recipes for this combo.....for free

23/05/2026

Free recipes and mixing guide included

23/05/2026
Dips, dips, dips en nog dips.Een van die eerste gesprekke wat opkom met ons kliente is die prys van dips. As iemand wat ...
19/05/2026

Dips, dips, dips en nog dips.

Een van die eerste gesprekke wat opkom met ons kliente is die prys van dips. As iemand wat betrokke is kan ek seker my twee sent insit.
Die mark vir ouens wat dips vervaardig is baie kompeterend en moet hulle dus hulle pryse so kompeterend as moontlik probeer hou en n baie goeie bemarkings budget hê. Dis rou materiale, huur, salaries, masjienerie, verpakking, drukwerk ens. ens. en natuurlik moet daar n wins gemaak word ook, dit is tog juis hoekom jy n besigheid het. As die produksie klaar is, moet dit versprei word na handelaars toe, wat op hulle b***t, in n kleiner mate ook dieselfde uitgawes het en ook n wins moet maak. Nou word n R20 dip (net n skatting), n R70 dip. Al die hande wat betrokke is in die vervaardiging en "supply chain" soek hulle pond vleis en die eind verbruiker betaal daarvoor. Ongelukkig is dit hoe besigheid werk en "you take it or you leave it".
Nog iets wat gereeld opkom, veral by ons ouer kliente, is hoe deurmekaar mens raak met die hoeveelheid handelsmerke wat beskikbaar is. Loop by enige vis winkel in en en kyk hoeveel verskillende "brands" op die rakke is. Dit sluit nie die nuwe name in wat weekliks op Facebook verskyn nie.
Met al die keuses hoe kies jy n dip? Ek gaan dit reguit sê, en julle kan saamstem of nie (hierdie is my persoonlikke ervaring) As jy op YouTube elke week n nuwe video van jou gunsteling handelsmerk sien, en jy sien hoe die vis gevang word op hierdie dip of op daai dip, hoekom sal jy dit nie koop nie? Jy sien dit werk, en jy wil ook so hengel so hoekom nie?.....en dit is waar ons almal in die bemarkings lokval trap. As Gary Player n stel golf stokke adverteer, gaan jy soos hy kan golf speel as jy daai stokke koop? Ek d**k nie so nie.n groot bemarkings budget bring n mens ver, maar dit vat geld.
As jy deur Facebook scroll en jy sien die fotos wat mense post en watter dips gebruik is, kan ek jou waarborg dat dit nie een, twee of selfs drie handelsname is wat uitstaan nie, dit is n klomp. Wat dit vir my beten is dat daar nie n handelsnaam is wat uitstaan nie, as jy weet wat jy doen gaan almal werk. Al die vervaardigers gebruik min of meer dieselfde rou materiale om dips te maak, almal spog en belowe sukses, maar niemand gaan jou sê wat in hulle dips is nie, wat nog van hoe om dit te maak. Die rede daarvoor is omdat dit sooo maklik is om dit self te maak.
So my vraag aan julle;
1. Wat is nou eintlik die verskil tussen handelsnaam A, B en C?
2. Hoekom sal jy aanhou die produk koop as jy al die middelmanne kan uitsny en n kwaliteit, bebroefde dip jouself kan maak teen n fraksie van die prys?

Ek gaan dit los vir julle om dit self uit te figure.

Comments is welkom, maar asseblief hou dit informatief en deel jou kennis en opinie met jou mede hengelaars.

Reuk....Hoe, wat en waneer.n Karp se vermoë om chemiese tekens in water op te tel is volgens bioloë een van die mees gev...
07/05/2026

Reuk....Hoe, wat en waneer.

n Karp se vermoë om chemiese tekens in water op te tel is volgens bioloë een van die mees gevordertste van enige dier.
As ons na n karp se eco sisteem, veral in die meerderheid van Suid Afrikaanse waters kyk, is dit meestal modderig en donker water waar visie redelik swak is. Vir die rede maak die vis staat op n meerdoelige sisteem van reuk en smaak om te navigeer, te sosialiseer en om kos op te spoor.
Reuk is n karp se primere sintuig om, in hierdie geval, kos oor n lang afstand op te spoor.
Karpe het twee pare neusgate wat op die kop, amper tussen die oë gelee is. Water wat deur die neusgate invloei word nie vir asemhaling gebruik nie. Die water vloei aanhoudend deur die neusgate wat dan ook oor n sensoriese orgaan, die "Rosette" vloei. Die Rosette beskik oor miljoene reseptor selle wat dan so die karp in staat stel om die water te "ruik"
Volgens studies is die Rosette so sensetief dat opgeloste stowwe, spesefiek amino sure, in konsentrasies van so laag as een part per biljoen geruik kan word.
Die reuk sintuig in die brein "olfactory bulbs" proseseer die reuk seine wat dan n reuk padkaart skep, wat die vis dan so ly tot by kos. Dit is opvallend dat n karp se reuk en smaak sintuig glad nie op dieselfde manier werk nie.
Om op te som kan n mens hoe n karp ruik verduidelik as die sintuig wat chemiese tekens, veral amino sure en feromone oor n lang afstand opspoor.
Die belangrikheid vir hengelaars;
Omdat karp so sensetief vir chemiese seine, is n dip se reuk somtyds minder belangrik as die oplosbaarheid van dip. M.a.w. dit help nie jy het n sterk dip wat nie in water kolom opgelos en versprei kan word nie. Om dit in n neute dop saam te vat: n duk dip met n sterk reuk gaan nie noodwendig vis van n afstand af aanlok nie omdat dit baie langer vat om opgelos en versprei te word. Net so gaan n dip wat n sterk reuk het, maar geen amino sure bevat, noodwendig n vis aanlok nie want dit stuur nie n chemiese sein uit wat die vis eerste ruik nie. Maak seker dat jou gunsteling dip ten minste amino sure of Betaine bevat om jou kans vir meer en groter vis te vermenigvuldig.
Volgens ons eie navorsing (baie lees, baie hengel en baie toets) het ons die volgende gevind:
Warm water - soet en vrugte geure
Sweetcorn, pynappel, strawberry, piesang ens.
Koue water - sout en stink of sterk geure
Garlic, uie, molasse, wurms. Hierdie rueke het n meer protein ryke reuk en boots natuurlikke reuke na (hierdie is net wat ons gevind het, maar soos almal weet n goeie garlic of molasse dip werk enige tyd van die jaar)
Moenie bang wees om te eksperimenteer om veral chili, paprika of anys in jou dips te meng nie.
Die chemiese "cheatcode"
Spesefieke L-amino sure, Betaine, molasse, en enige hoë protien poeier wat jy in jou voer kan meng.
Ons hoop die stuk help met reuk as dit kom by jou eie dips maak en watter dips jy waneer gebruik.

- Die MiXiT span -

Homemade pineapple & clove doen dit weer vir Pierre. Baie mooi blou kurper.
28/04/2026

Homemade pineapple & clove doen dit weer vir Pierre. Baie mooi blou kurper.

Address

Kempton Park

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27820719782

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mixit Bait Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mixit Bait Supplies:

Share