Avion Hengelklub

Avion Hengelklub Ons is 'n kompeterende varswater oewerhengel klub. Ons deel graag ons tegnieke en geheime met mekaar en sal van jou 'n top hengelaar maak.

07/04/2026

🎣 Avion Angling Club – Monthly Club Competition Invitation 🎣

Avion Angling Club invites anglers to join us for an exciting day at the water!

📍 Venue: Poortjie, Vaaldam
📅 Date: 18 April
⏰ Time: Early start – lines in at first light!

Whether you're a seasoned angler or just love being outdoors, this is the perfect opportunity to enjoy great company, good competition, and hopefully some big catches! 🐟

🔥 Expect a fun, competitive atmosphere with a chance to test your skills and share tips with fellow anglers.

👉 Everyone is welcome – bring your gear, your best bait, and your A-game

For more info or to confirm your spot, feel free to get in touch.

Tight lines & see you there! 🎣

23 hengelaars het deelgeneem aan die maandelikse klubkompetisie wat op 17 Januarie by Riviera, Vaaldam gehou is. Dit was...
07/04/2026

23 hengelaars het deelgeneem aan die maandelikse klubkompetisie wat op 17 Januarie by Riviera, Vaaldam gehou is. Dit was ’n uitstekende dag vir hengel.

Vangste:

Totale Karp: 65
Totale Graskarp: 15
Totale Moddervis: 5
Totale Baber: 28
Totale K/Geelvis: 41

Opsomming:

Totale vis: 154
Totale gewig: 141.615 kg

Baie geluk aan al die wenners!

13 van ons klub se hengelaars het deelgeneem aan die maandelikse klubkompetisie wat op 21 Februarie by Boschkop, Vaaldam...
07/04/2026

13 van ons klub se hengelaars het deelgeneem aan die maandelikse klubkompetisie wat op 21 Februarie by Boschkop, Vaaldam gehou is.

Vangste:

Totale Karp: 19
Totale Graskarp: 5
Totale Moddervis: 2
Totale Baber: 0
Totale K/Geelvis: 171

Opsomming:

Totale vis: 197
Totale gewig: 37.44 kg

Baie geluk aan al die wenners!

17 van ons hengelaars het deelgeneem aan die maandelikse klubkompetisie wat op 14 Maart by Unicor, Evander gehou is. Dis...
07/04/2026

17 van ons hengelaars het deelgeneem aan die maandelikse klubkompetisie wat op 14 Maart by Unicor, Evander gehou is. Dis was maar 'n uitdaagende dag vir almal.

Vangste:

Totale Karp: 19
Totale Graskarp: 0
Totale Moddervis: 1
Totale Baber: 3
Totale K/Geelvis: 0
Totale Ander: 6

Opsomming:

Totale vis: 29
Totale gewig: 31.56 kg

Baie geluk aan al die wenners!

Ons sien mekaar weer by Poortjie Vaaldam op 18 April. Besoekers is welkom – kontak ons gerus vir meer inligting.

Terwyl ons die lyne intrek op 2025, kyk ons terug op 'n jaar wat gedefinieer is deur stywe lyne, gedeelde stories, en 'n...
22/01/2026

Terwyl ons die lyne intrek op 2025, kyk ons terug op 'n jaar wat gedefinieer is deur stywe lyne, gedeelde stories, en 'n verdiepte verbintenis tot die waters wat ons tuis noem.
Van die opwinding van ons toernooi-oorwinnings tot die stil oomblikke met dagbreek, het hierdie jaar ons herinner dat die ware waarde van ons klub lĂŞ in die gemeenskap wat ons op en van die water af gebou het.
Dankie vir julle toewyding aan bewaring en dat julle die gees van hengel lewendig hou vir die volgende generasie. Terwyl ons vorentoe kyk na 2026, laat ons voortgaan om die vangs te respekteer, mekaar te ondersteun, en die groot een na te jaag.

Totale vir 2025:

Totale Karp - 669
Totale Graskarp - 15
Totale Moddervis - 699
Totale Baber - 55
Totale K/geel - 530
Totale "Ander" - 3

Totale vis vir die jaar - 1971
Totale gewig vir die jaar - 1107.258 kg

20 hengelaars neem deel aan die maandelikse klub kompetisie gehou Naweek van 28 tot 30 November by Trichardtsfontein dam...
22/01/2026

20 hengelaars neem deel aan die maandelikse klub kompetisie gehou Naweek van 28 tot 30 November by Trichardtsfontein dam.

Totale Karp - 141
Totale Graskarp - 0
Totale Moddervis - 263
Totale Baber - 8
Totale K/Geelvis - 2
Totale "Ander" - 1

Totale vis - 415
Totale gewig - 159.66 kg

Geluk aan al die wenners.

13 van ons hengelaars neem deel aan die maandelikse klub kompetisie gehou 15 November by Grootdraai Standerton.Totale Ka...
22/01/2026

13 van ons hengelaars neem deel aan die maandelikse klub kompetisie gehou 15 November by Grootdraai Standerton.

Totale Karp - 56
Totale Graskarp - 0
Totale Moddervis - 45
Totale Baber - 0
Totale K/Geelvis - 38

Totale vis - 139
Totale gewig - 88.79 kg

Geluk aan al die wenners.

25 van ons hengelaars neem deel aan die maandelikse klub kompetisie gehou 16 Oktober by Biermans Vaaldam. Goeie dag vir ...
11/11/2025

25 van ons hengelaars neem deel aan die maandelikse klub kompetisie gehou 16 Oktober by Biermans Vaaldam. Goeie dag vir Geelvis.

Totale Karp - 8
Totale Graskarp - 2
Totale Moddervis - 12
Totale Baber - 0
Totale K/Geelvis - 179

Totale vis - 201
Totale gewig - 87.76 kg

Geluk aan al die wenners.

Sien julle by Grootdraai 15 November . Besoekers is welkom, kontak ons vir meer inligting.

28 Hengelaars neem deel aan maandelikse kompetisie gehou 13 September by Maizefield Vaaldam. Paar mooi sakke vis wat op ...
09/10/2025

28 Hengelaars neem deel aan maandelikse kompetisie gehou 13 September by Maizefield Vaaldam. Paar mooi sakke vis wat op die dag geweeg was.

Totale Karp - 50
Totale Graskarp - 0
Totale Moddervis - 8
Totale Baber - 2
Totale K/Geelvis - 86
Ander (Bass) - 1

Totale vis - 147
Totale gewig - 156.44 kg

Geluk aan al die wenners.

Sien julle 18 October by Biermans Vaaldam vir die volgende kompetisie. Besoekers is welkom, kontak ons vir meer inligting.

23 Hengelaars neem deel aan maandelikse kompetisie gehou 21 Augustus by RPA (SOV) Vaaldam. Totale Karp - 19Totale Graska...
09/09/2025

23 Hengelaars neem deel aan maandelikse kompetisie gehou 21 Augustus by RPA (SOV) Vaaldam.

Totale Karp - 19
Totale Graskarp - 0
Totale Moddervis - 15
Totale Baber - 0
Totale K/Geelvis - 41

Totale vis - 75
Totale gewig - 51.62 kg

Geluk aan al die wenners.

Sien julle by 13 September vir die volgende kompetisie. Besoekers is welkom, kontak ons vir meer inligting.

24 Hengelaars neem deel aan maandelikse kompetisie gehou 19 Julie by Fish 'n Bietjie Vaaldam. Dit was maar 'n moeilike e...
13/08/2025

24 Hengelaars neem deel aan maandelikse kompetisie gehou 19 Julie by Fish 'n Bietjie Vaaldam. Dit was maar 'n moeilike en koue dag met baie wind en reen.

Totale Karp - 15
Totale Graskarp - 5
Totale Moddervis - 34
Totale Baber - 0
Totale K/Geelvis - 14

Totale vis - 68
Totale gewig - 47.8 kg

Geluk aan al die wenners.

Sien julle by RPA Vaaldam 16 Augustus. Besoekers is welkom, kontak ons vir meer inligting.

11/07/2025

Address

123 Highveld Road
Kempton Park
1620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avion Hengelklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category