23/08/2026
βοΈπ BAIE GELUK AAN ONS PROVINSIALE
SKAAKSTERRE! πβοΈ
Met groot trots wil ons, ons 15 skaakspelers/sters gelukwens met hul besondere prestasie tydens die (Northern Cape Closed Chess Tournament), waar hulle hul Provinsiale Kleure verwerf het! ππ€
Dit is βn ongelooflike eer en prestasie, en ons is trots op elkeen van julle. Julle harde werk, toewyding en liefde vir skaak het vrugte afgewerp. πβοΈ
π Baie geluk aan:
Keimoes Akademie se Skaakspelers
Luke Lindeque
Charles Thirion
ZoΓ«-Jessie Pieters
Shekinah Pieters
Ashferd Kotze
HoΓ«rskool Keimoes se Skaakspelers
Angel de Klerk
Chad Finnies
Graziano Brink
Milano Podges
Luciano Job
Elzania Abrahams
Caleb Nel
Hendrik Mostert
Marlon du Plessis
Alghurnon Arends
πΏπ¦ Op pad na Mzansi! πΏπ¦
Ons is veral opgewonde om aan te kondig dat hierdie spelers deel sal wees van die Noord-Kaap Provinsiale Skaakspan wat ons provinsie in die Mzansi Toernooi in Desember 2026 sal verteenwoordig. πβοΈ
Julle dra nou nie net julle skole en klubs se naam nie, maar ook die naam van die Noord-Kaap op julle skouers. π
Mag julle aanhou droom, hard werk en elke wedstryd met trots speel. Ons glo in julle! π
Baie geluk, Noord-Kaap se skaakspan!
Speel met passie. Speel met trots. Speel vir die Noord-Kaap! βοΈππ