FantistiQ Frames

FantistiQ Frames Doen enige tipe raamwerk. Doen ook bokswerk, blok werk, blok van canvasse en rugby truie oor bodys. Maak die mooiste spieels ook! Skakel vir 'n afspraak!
(1)

Geboksde h**p.
12/01/2023

Geboksde h**p.

Weer die geleentheid gehad om my jaarlikse "Picasso's "  te raam. Wens ek kon elkeen hou
12/01/2023

Weer die geleentheid gehad om my jaarlikse "Picasso's " te raam. Wens ek kon elkeen hou

3 dubbele raam. Als in 1!
12/01/2023

3 dubbele raam. Als in 1!

'Oak frame look'. Baie moderne opsie deesdae
12/01/2023

'Oak frame look'. Baie moderne opsie deesdae

Geraamde sertifikate!
12/01/2023

Geraamde sertifikate!

Wie't gesê ek kan nie ronde spieëls ook maak nie!!! Ek moes probeer. En eks mal daaroor!!! To be continued. Volgende gaa...
12/07/2022

Wie't gesê ek kan nie ronde spieëls ook maak nie!!! Ek moes probeer. En eks mal daaroor!!! To be continued. Volgende gaan ons nog groter!!!

Kyk watse verskil verf kan doen met die regte tegniek!!! Lyk soos 'n heel nuwe lampie sommer.
07/07/2022

Kyk watse verskil verf kan doen met die regte tegniek!!! Lyk soos 'n heel nuwe lampie sommer.

Elektriese kitaar van n geliefde pastoor wat oorlede is. Baie spesiaal. By FantistiQ Frames raam ons enige iets. Nooit t...
27/05/2022

Elektriese kitaar van n geliefde pastoor wat oorlede is. Baie spesiaal.
By FantistiQ Frames raam ons enige iets. Nooit te groot of te klein of te swaar of te delikaat nie!!!

Border werk geraam! My gunsteling ene nog!
27/05/2022

Border werk geraam! My gunsteling ene nog!

Egte roos wat in goud gesmee is. Baie delikate, fynste roos in 'n boks raam. Hier word alles met sorg hanteer.
27/05/2022

Egte roos wat in goud gesmee is. Baie delikate, fynste roos in 'n boks raam. Hier word alles met sorg hanteer.

Eks mal oor my werk! Ek wil natuurlik alles in my huis hang.
27/05/2022

Eks mal oor my werk! Ek wil natuurlik alles in my huis hang.

Geraamde line art! Sit n raam om en dit raak 'n million dollars!!!
27/05/2022

Geraamde line art! Sit n raam om en dit raak 'n million dollars!!!

Address

Kathu
8446

Telephone

0828474494

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FantistiQ Frames posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share