T Riding School

T Riding School Horse riding lessons, interaction with horses, love for horses

Wat n voorreg om hierdie te deel Anmari het die naweek deel geneem aan die DSA Challenge en besonders goed gedoen In die...
01/09/2026

Wat n voorreg om hierdie te deel
Anmari het die naweek deel geneem aan die DSA Challenge en besonders goed gedoen
In die warmup was sy 1 ste gewees en in die Challange was sy 2de gewees
Sy het ook sondag deel geneem en daar het sy vir nog 2 toetse 1ste gekom
Anmari Coetzee en Lappie julle het my baie trots gemaak

En nie net is sy n goeie ruiter nie maar ook een van die beste babysitters met John-Hendrik

Van klein tot groot almal welkom , kinders perde honde almal geniet die buite lewe
22/06/2026

Van klein tot groot almal welkom , kinders perde honde almal geniet die buite lewe

Ryskool se jongste ruiter vandag 6 maande oud , hy is versot op die perde en hy het vandag vir die eerste keer nie net g...
18/06/2026

Ryskool se jongste ruiter vandag 6 maande oud , hy is versot op die perde en hy het vandag vir die eerste keer nie net gesit nie maar saam Mieke biki n draai gestap op die perd …. Dankie lappie dat jy so mooi kyk na die kinders

Nog n suksesvole naweek met pragtige kinders liefdevolle perde en ondersteunders wat so trots op hul kinders kan wees . ...
20/04/2026

Nog n suksesvole naweek met pragtige kinders liefdevolle perde en ondersteunders wat so trots op hul kinders kan wees . Elke liewe ruiter het my trots gemaak en n groot dankie aan ons 2 perdjies wat diekjnders so mooi op gepas het die naweek

John-Hendrik het biki saam les gegee vandag , en vir al die oerde gaan halo se , somiges is vreeslik bang en dink hy gaa...
06/03/2026

John-Hendrik het biki saam les gegee vandag , en vir al die oerde gaan halo se , somiges is vreeslik bang en dink hy gaan hulle opvreet en ander love dot weer om so klein baba te kan sien en ruik 😍

My diere kind

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke hoop jy het n lekker daggie gehat en dat daar nog vele meer sal wees.
25/02/2026

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke hoop jy het n lekker daggie gehat en dat daar nog vele meer sal wees.

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke , mag daar nog baie mooi jare wees.
25/02/2026

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke , mag daar nog baie mooi jare wees.

18/02/2026

Sjoe well done Cayden jy het baie mooi gery , elke les groei ons biki

Anmari en brotus , die kontak en ritme kom nou mooi hou so aan julle
18/02/2026

Anmari en brotus , die kontak en ritme kom nou mooi hou so aan julle

Address

Reitshof Plot 10
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 14:00 - 18:00
Tuesday 14:00 - 18:00
Wednesday 14:00 - 18:00
Thursday 14:00 - 18:00
Friday 14:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Telephone

+27718382180

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when T Riding School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to T Riding School:

Shortcuts

Share