Pendoring Stalle

Pendoring Stalle We offer stabling facilities, teach horse riding and do a few camps for children and adults alike. We do outrides on request and have lots of fun.

Baie geluk Anke!
18/06/2024

Baie geluk Anke!

Heerlike skou die naweek aangebied.Pragtige foto van 2 deelnemers van Goede Hoop van Upington. Baie dankie aan alle Borg...
18/06/2024

Heerlike skou die naweek aangebied.Pragtige foto van 2 deelnemers van Goede Hoop van Upington. Baie dankie aan alle Borge en hulp. Hier is die bruikbare waterbottels deur Plusgroup op die foto, Goede Hoop met vele borge asook hulp vanaf Wikus en Pieter, Chris du Toit. Daar is te veel om op te noem. Dankie ook aan ons vriendelike en behulpsame judges. Elke deelnemer en ondersteuner. Julle is almal wenners. Pendoring sê baie dankie! Ons sal fotos plaas soos beskikbaar word.

Hope pret gehad by Kenley Academy se opedag! So much fun at Kenley Academy!Perd en ponies so lekker bederf met lekker ee...
30/04/2024

Hope pret gehad by Kenley Academy se opedag!
So much fun at Kenley Academy!
Perd en ponies so lekker bederf met lekker eetgoed en almal het vriendelik gehelp. Was baie lekker. Dankie vir die geleentheid.

Ons gaan die naweek stalletjie he by die boeremark van Kathu Perdeklub.  Kom kyk gerus na al die stalletjies en onderste...
28/11/2023

Ons gaan die naweek stalletjie he by die boeremark van Kathu Perdeklub. Kom kyk gerus na al die stalletjies en ondersteun asb.

17/10/2023

Hoe trots is die Pendorings nie op ons pragtige en bekwame afrigter Marlize Jacobs nie! Ons weet jy verdien hierdie Sportman van die jaar trofee. Harde werk en 'n passie vir die sport tesame met jou omgee vir jou ruiters maak van jou 'n wenner. Ons harte bars van trots! Baie geluk!

Annabia baie geluk! Ons is baie trots op jou. Baie dankie vir jou harde werk en ook die goeie sportman gees wat jy, net ...
16/10/2023

Annabia baie geluk! Ons is baie trots op jou. Baie dankie vir jou harde werk en ook die goeie sportman gees wat jy, net soos Marlize, altyd openbaar.

Rambo begin met afrigting.Ons is klaar versot op die man
08/09/2023

Rambo begin met afrigting.
Ons is klaar versot op die man

Rambo se mooie silhouette.
25/07/2023

Rambo se mooie silhouette.

Bronco en Mia knoop 'n "geselsie" aan.
25/07/2023

Bronco en Mia knoop 'n "geselsie" aan.

Nuutste gas by Pendoring. Bronco is die dierbaarste ding.
25/07/2023

Nuutste gas by Pendoring. Bronco is die dierbaarste ding.

Annabia se verjaarsdagrit. Drie mensies (en perde) wat my na aan die hart lê. Lekker ontspanne uitstappie.
25/07/2023

Annabia se verjaarsdagrit. Drie mensies (en perde) wat my na aan die hart lê. Lekker ontspanne uitstappie.

Pendoring se nuutste ponies. Dierbaar verby.
25/07/2023

Pendoring se nuutste ponies. Dierbaar verby.

Address

Plot 12
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00
Sunday 07:00 - 17:00

Telephone

+27814829477

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pendoring Stalle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pendoring Stalle:

Share