Kathu & Kuruman Martial Arts

Kathu & Kuruman Martial Arts Martial Arts with deep roots in tradition, fused with modern combat—discipline, power, and fun all in one.

No waiting - Start any Day, any Time. Open to all Ages
04/08/2026

No waiting - Start any Day, any Time. Open to all Ages

Little Warrior will never be forgotten!
25/06/2026

Little Warrior will never be forgotten!

🕊️ 𝐌𝐞𝐭 𝐡𝐚𝐫𝐭𝐬𝐞𝐞𝐫 𝐧𝐞𝐞𝐦 𝐨𝐧𝐬 𝐚𝐟𝐬𝐤𝐞𝐢𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐊𝐞𝐥𝐯𝐢𝐧 𝐉𝐨𝐧𝐤𝐞𝐫, 𝐞𝐞𝐧 𝐯𝐚𝐧 𝐨𝐧𝐬 𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟒-𝐥𝐞𝐞𝐫𝐝𝐞𝐫𝐬.

Sy dapperheid, glimlag en vasberadenheid sal altyd onthou word.

Ons dra die Jonker-gesin op in ons gebede en vertrou dat hulle God se troos en krag in hierdie moeilike tyd sal ervaar.

07/05/2026
please find contact information on addoss
20/04/2026

please find contact information on add

oss

18/04/2026

KATHU & KURUMAN
Studente presteer by wêreld kampioenskappe

Die RCFAI (Ring Contact Fighting Arts International) Wêreld Kampioenskappe het die naweek van 3 tot 5 April 2026 plaasgevind by Emerald Casino, Tshogo Sun aan die oewer van die Vaal Rivier in Vanderbijlpark. Vier plaaslike studente wie verlede jaar Oktober gekwalifiseer het by RCFA Nasionale Kampioenskappe om as deel van die Presidensiële span, Suid-Afrika te verteenwoordig by die wêreld Kampioenskappe, het gedurende die byeenkoms hulle staal gewys.
Kyle Barendse, ‘n leerder by Hoërskool Kathu verwerf 1 goud, 2 silwer en 1 brons medalje. Die ander drie studente, almal leerders van Hoërskool Kalahari het ook uitmuntende uitslae. Estienne Scholtz verwerf 1 goud, 3 silwer en 1 brons, Harmony Evans verwerf 1 goud, 3 silwer en 2 brons en SJ Everts verwerf 3 silwer en 2 brons medaljes. Met hulle eerste plekke verower Kyle, Estienne en Harmony ook die titel as Wêreld Kampioen in hulle onderskeie afdelings. Kyle in “Sport Boxing”, Estienne in “Baton Fighting” en Harmony in “Close Combat”.
Bogenoemde uitslae is die gevolg van hierdie jong mense se toewyding, voorbereiding en maande se strawwe oefening onder leiding van oud-afrigter Sensei Rainer Jacobs en huidige Sensei Bennie Liebenberg van Radja Martial Arts (Hartswater en Vryburg). Die vier studente het sedert Januarie élke naweek 500 km afgelê om oefeninge by te woon.
Die klub is baie trots op die studente vir hulle uitsonderlike prestasies.
Konoha Martial Arts club communication

Eb5338: Vlnr SJ Everts, Harmony Evans, Estienne Scholtz, Kyle Barendse

Important Notice 📌Rainer Jacobs
01/01/2026

Important Notice 📌
Rainer Jacobs

23/12/2025

Merry Christmas and Happy holidays to all our members and supporters! 🔔 🌲 🎁

Address

Kathu

Opening Hours

Tuesday 17:30 - 19:00
Wednesday 17:30 - 19:00
Thursday 17:30 - 19:00

Telephone

+27625089380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kathu & Kuruman Martial Arts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kathu & Kuruman Martial Arts:

Shortcuts

Share