Kareedouw rugby

Kareedouw rugby Social Rugby Team

👏👏
12/12/2024

👏👏

08/10/2024
08/10/2024

We are pleased to announce that we have broadened our field of expertise and now offer the following services:

12/09/2024
Kareedouw rugby se baie dankie aan elke borg wat ons 2024 Golfdag moontlik gemaak het. Sonder jul sou dit nie moontlik g...
12/09/2024

Kareedouw rugby se baie dankie aan elke borg wat ons 2024 Golfdag moontlik gemaak het. Sonder jul sou dit nie moontlik gewees het nie🍻

Kareedouw Sport Club neem deel aan Cape Town 10s op 2-3 Februarie 2024. Ons vat n Rugbyspan, Mix netbal, Dodgeball, Pade...
15/02/2024

Kareedouw Sport Club neem deel aan Cape Town 10s op 2-3 Februarie 2024. Ons vat n Rugbyspan, Mix netbal, Dodgeball, Padel span en die SuperBros10s speel in die Vets Liga(35+).

Kareedouw rugby verloor in die Bowl semi finaal 12-10.
Kareedouw mix netbal wen die Plate finaal.
SuperBros10s verloor die Cup Semi finaal 19-14 teen die SA Legends.

Kareedouw Sport Club wil net dankie se aan ons borge wat dit vir ons moontlik gemaak het. TS Water Projects, Jowa's, Master Cargo en ONE.

Weereens top kwaliteit kit gemaak deur Vision Sports. Dankie ook aan bananaskinZ vir die kouse.

Dan wil ons ook dankie se aan elke persoon wat n bydrae gemaak het. Ons waardeer jul ondersteuning opreg.

Dankie ook aan elke speler wat saam getoer het on maak reg vir Cape Town 10s 2025.

Kareedouw rugby, Kareedouw Sport Club het hul golfdag gehou by Fynbos Golf & Country Estate vir 10s Series Cape Town 10s...
29/09/2023

Kareedouw rugby, Kareedouw Sport Club het hul golfdag gehou by Fynbos Golf & Country Estate vir 10s Series Cape Town 10s 2024.

Ons wil dankie se aan elke borg sonder jul sou die dag nie moontlik gewees het nie.

Borge:
Chas Everitt St Francis Bay
Whitley Neill
Weber Braai SA
Molatek
Agricol
Herotel Wifi
Jack Black Beer
Norma Jean's Diner, Kareedouw
Baardt-Bek Kareedouw
Ote
Overberg Agri
Humansdorp Koöperasie Bpk.
Ovk
Fynbos Golf & Country Estate
Stellenrust Wines
Nestlé
Joost Bergh Kaas
Tsitsikamma Crystal Spring Water

Dankie ook aan elke speler wat die dag ondersteun het🍻 Baie geluk ook aan die prys wenners🍾🥇🥈🥉🏆.

Baie Dankie aan Fynbos Golf and Country Estate, Eersterivier, Eastern Cape vir die golfbaan.

Ons sien jul volgende jaar vir die 2024 Golfdag😀

Vir meer fotos volg die link onder👇
https://clients.zaandubruyn.com/kareedouwrugbyklubgolfdag/

Address

Kareedouw
6400

Telephone

+27765321476

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kareedouw rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share