14/07/2017
Devious Players Upington is opsoek na dames wat bekend is met netbal of wat wil leer en graag sal commit om deel te raak van my span.
Ons is tans besig om spanne bymekaar te sit en kort n paar ernstige spelers.
Ons smag na sukses en net verbeteringe!
Soveel harde tye wat ons op die baan het soveel lekker tye het ons ook saam as n span.
Vereistes asvolg:
*Moet 18jaar of ouer wees
*Moet committed wees (elke oefening bywoon)
*Moet n passie he vir die sport
Moet Dinsdag 18 Jullie kan begin!!
Oefeninge is slegs elke Dinsdag en Donderdag STIPTELIK van 18:15 tot 19:30
Kontak my by: 0769076440