Grow Rugby

Grow Rugby Grow Rugby focuses on developing rugby skills in players and creating opportunities for them to "up"

19/08/2024

What schools will be attending the Junior and Senior Grow Tournaments in 2025?

22/07/2024

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Team South Africa's jerseys for the Rugby Sevens event at the Olympics. πŸ‘•

Hier is n paar fotos van ons Junior Toernooi wat tydens die vakansie by Mentors Country Estate hier in Jeffreysbaai plaa...
08/04/2024

Hier is n paar fotos van ons Junior Toernooi wat tydens die vakansie by Mentors Country Estate hier in Jeffreysbaai plaasgevind het.

Ons sien uit daarna om te sien hoe hierdie jong spelers ontwikkel in hulle sport.

Dankie aan Marius en Hannes van Luister FM wat vir ons kommentaar gelewer het op ons lewendige uitsending tydens die toernooi. Die wedstryde is beskikbaar om te kyk op ons YouTube kanaal.
https://www.youtube.com/

Dit is die laaste dag van ons Junior toernooi. Kyk gerus saam op ons YouTube kanaal.Dankie aan ons 'commentators' van Lu...
27/03/2024

Dit is die laaste dag van ons Junior toernooi. Kyk gerus saam op ons YouTube kanaal.

Dankie aan ons 'commentators' van Luister FM wat met ons kykers gesels het deur die toernooi.

Del dine videoer med venner, familie og verden

25/03/2024

Dag 1 vir die onder 15 toernooi..

26/02/2024

Grow Toernooie is amper op ons..

Grow Seniors 19 - 23 Maart..

Grow Juniors 24 - 27 Maart..

Maak seker jy kry "advertising space"..

11/12/2023
28/10/2023

Address

Jeffrey's Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grow Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grow Rugby:

Share

Category