My gym

My gym Movement and exercise Instructor and Personal Trainer in the Helderberg...Annique Rooibos product consultant

Gym Instructor and Personal Trainer in the Helderberg

  Vakansie tyd. Barcelona, Andorra terug na Barcelona...en 'n bietjie oefen tussen in!!
31/08/2026

Vakansie tyd. Barcelona, Andorra terug na Barcelona...en 'n bietjie oefen tussen in!!

  daar ...Ons gym nog die week tot en met Donderdag oggend...dan vlieg ons so bietjie op vakansie!!
23/08/2026

daar ...Ons gym nog die week tot en met Donderdag oggend...dan vlieg ons so bietjie op vakansie!!

01/08/2026

Girlfriends day Silent dance..
Suksesvolle still dans op die Strand..Almal het hul gate uit geniet. Dankie aan René, D**k en Angelique van Innermost Wellbeing vir jul hulp en oorfone. Ons kon vir geld insamel vir hul goeie werk te ondersteuning van mense met kanker.
Fun fun fun in the most beautiful Strand!!

  Grootste klomp fun wat jy kan hê terwyl jy fiks word, vriende maak en dan ook nog sentimeters verloor...kom!!! Pop in.
19/07/2026

Grootste klomp fun wat jy kan hê terwyl jy fiks word, vriende maak en dan ook nog sentimeters verloor...kom!!! Pop in.

JUNIE/Groove B***y geen hang boude nie. Lig lig lig!! Daai boud!
07/06/2026

JUNIE/Groove B***y geen hang boude nie. Lig lig lig!! Daai boud!

Junie is boud maand..butty licious...lekker ou boud wat nie hang nie!! Op op op!!
07/06/2026

Junie is boud maand..butty licious...lekker ou boud wat nie hang nie!! Op op op!!

  my hartsplek mooi, rustig sonder cellfone, kamp,hike en lekker kuier in die natuur!
14/04/2026

my hartsplek mooi, rustig sonder cellfone, kamp,hike en lekker kuier in die natuur!

  Cycling race! 95km Is nogal ver maar gedoen en gelukkig was die weer koel. Tony en Ons vriend Willa het goeie tye gery...
15/02/2026

Cycling race! 95km Is nogal ver maar gedoen en gelukkig was die weer koel. Tony en Ons vriend Willa het goeie tye gery myne seker ook nie te sleg nie...nou volgende die Cape town cycle tour.

  Gym begin weer: 12 Januarie'26Saam gaan ons ..Floreer/Thrive
03/01/2026

Gym begin weer: 12 Januarie'26
Saam gaan ons ..Floreer/Thrive

Happy 2026! Mag elke wens wat jy kry vir die nuwe jaar waar word! Gesond, fiks, gelukkig en geliefd!! Happiness and Joy!
31/12/2025

Happy 2026! Mag elke wens wat jy kry vir die nuwe jaar waar word! Gesond, fiks, gelukkig en geliefd!! Happiness and Joy!

Address

Strand
Helderberg
SCOUTHALL,WOLTEMADESTREETSTRAND7130

Opening Hours

Monday 08:00 - 09:00
18:00 - 11:00
Tuesday 08:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My gym posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to My gym:

Share