Sniper Hengelklub

Sniper Hengelklub Ons is Nie geafilieer nie, ons is n sosiaale klub.

Hier is die naweek se uitslae en fotos.Geluk aan al die wenners.
20/04/2021

Hier is die naweek se uitslae en fotos.
Geluk aan al die wenners.

Hier is die uitslae en fotos van saterdag se komp. Dit was moeilik mar almal het dit geniet.
08/03/2021

Hier is die uitslae en fotos van saterdag se komp. Dit was moeilik mar almal het dit geniet.

Rooipoortdam klubkompDankie vir almal se bywooningDit was n taai dag.Geluk aan almal wat vis gekry het🎣1. Johan Oosthuiz...
07/02/2021

Rooipoortdam klubkomp
Dankie vir almal se bywooning
Dit was n taai dag.
Geluk aan almal wat vis gekry het🎣

1. Johan Oosthuizen
3 vis 3.55 kg 55.5punte
En die lootjie vis, baber 0.55kg

2. Wimpie van Niekerk
2 vis 3.1 kg 41punte

3. Corrie van Rooyen
7 vis 0.35 kg 38.5punte

4. Jan Bronkhorst
1vis 5punte

Klub lede het gaan sosiaal by cilliers Met 3 persoonlike beste vangs ook deur Ruayen Dreyer en Tanie Anna Mare Bronkhors...
24/01/2021

Klub lede het gaan sosiaal by cilliers
Met 3 persoonlike beste vangs ook deur Ruayen Dreyer en Tanie Anna Mare Bronkhorst .
Baie geluk julle Drie.

Klublede vat Zwartfontein aan.19hengelaar vang 47visFred Behr vang die lootjie visGraskarp 0.4kg1 # Corrie van Rooyen   ...
10/01/2021

Klublede vat Zwartfontein aan.
19hengelaar vang 47vis

Fred Behr vang die lootjie vis
Graskarp 0.4kg

1 # Corrie van Rooyen
15vis 4.3kg
2 # Johan Oosthuizen
8vis 2.45kg
3 # Ruayen Dreyer
3vis 0.95kg
4 # Hendrik Havenga
1vis 1.85kg
5 # Fred Behr
3vis 0.6kg
6 # Jan Bronkhorst
2vis 0.65kg
7 # Wimpie van Niekerk
1vis 0.15kg
8 # Marnus Roets
5punte

Penkop

1 # Willem van Niekerk
2vis 0.3kg

Dames

1 # Minette Bronkhorst
1vis 0.2kg

Juniors

Mjee Roets
5punte

Christiaan van Niekerk
5punte

Geluk aan Johan Oosthuizen met sy wen vir die oornag komp.Hy wen met syBaber 9.8kgKarp 2.8KgOngelukkig nou nie fotos van...
14/12/2020

Geluk aan Johan Oosthuizen met sy wen vir die oornag komp.
Hy wen met sy
Baber 9.8kg
Karp 2.8Kg

Ongelukkig nou nie fotos van hom nie, mar kon darm n paar kry van die ander lede.

Baie dankie aan almal wat daar was, dit was baie lekker.

Klublede vang by cilliers se plaas.20 hengelaars vang 188vis 110.75kgGrootste spesiesJohan oost - Karp 5.9kgCorrie - Bab...
14/11/2020

Klublede vang by cilliers se plaas.

20 hengelaars vang 188vis 110.75kg

Grootste spesies
Johan oost - Karp 5.9kg
Corrie - Baber 0.5kg
Corrie - muddie 0.75kg
Corrie - graskarp 1.1kg

1 # Corrie 57vis 20.25kg 487.5punte
2 # Jan 10vis 13.85kg 188.5 punte
3 # Marnus 10vis 10.05kg 155punte
4 # Johan oost. 5vis 12.2kg 147punte
5 # Ruayan 12vis 5.35kg 113.5punte
6 # Piet Behr 7vis 5.55kg 90.5punte
7 # Wimpie 6vis 4.9kg 79punte
8 # Michael mas. 5vis 3.15kg 56.5punte
9 # Poena 2vis 2.65kg 36.5punte
10 2vis 0.65kg 16.5punte

Dames

1 # Marlene 9vis 3.5kg 80punte
2 # Minette 3vis 1.6kg 31punte
3 # Lucile 1vis 0.2kg 7punte

Juniors

1 # Mjee 6vis 2.9kg 59punte
2 # Christiaan 6vis 1.85kg 48.5punte

Penkoppe

1 # Lukas 14vis 3.6kg 106 punte
2 # Willem 12vis 3.25kg 92.5punte

Gaste

Piet de wet 8vis 8.15kg
James 3vis 1.6kg
Willem snr 10vis 5.5kg

Klublede en gaste het sonop gronde gan aanvat. 17 Okt.Klub vang 101vis vir 54.6 kg.Grootste spesies.Baber 4.25kg Johan O...
18/10/2020

Klublede en gaste het sonop gronde gan aanvat. 17 Okt.

Klub vang 101vis vir 54.6 kg.

Grootste spesies.
Baber 4.25kg Johan Oosthuizen
Karp 2.50kg Jan Bronkhorst
Graskarp 1.0kg Christiaan Nagel
Muddie 0.9kg Lucille Behr (lootjie vis)

1 # Corrie van Rooyen 26vis 14.95kg
2 # Peter Behr 14vis 8.5kg
3 # Johan Oosthuizen 6vis 6.7kg
4 # Jan Bronkhorst 5vis 5kg
5 # Lucille Behr 6vis 3.65kg
6 # Fred Behr 3vis 2.15kg
7 # Piet de Wet 3vis 1.95kg
8 # Michael Massyn 2vis 1.25kg

Gaste

Ruayen Dreyer 8vis 5.95kg
Minette Bronkhorst 5vis 2.95kg
Christiaan Nagel 3vis 1.55kg
Christo 4vis

Johan oosthuizen15.9kg baber.Well done😀
28/09/2020

Johan oosthuizen
15.9kg baber.
Well done😀

Address

Unnamed Road
Heilbron

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sniper Hengelklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category