Keet Wild & Jag

Keet Wild & Jag Jag- en gasteplaas ± 70km buite Johannesburg. Ons bied ‘n breë verskeidenheid top-gehalte wild o

Beide die Lodge en die Kliphuis is gemaklike eenhede wat ingerig is vir onderskeidelik 8 en 4 mense. Die eenhede is naby...
10/05/2019

Beide die Lodge en die Kliphuis is gemaklike eenhede wat ingerig is vir onderskeidelik 8 en 4 mense. Die eenhede is naby aanmekaar geleë en is geskik vir groot groepe.

Die slagvloer en koelkas is skoon en doeltreffend sodat bokke spoedig geslag en verkoel kan word vir die duur van u besoek.

Alhoewel die biltong klaar op is is die herinneringe blywend!
09/04/2019

Alhoewel die biltong klaar op is is die herinneringe blywend!

Address

Heidelberg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Keet Wild & Jag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Keet Wild & Jag:

Share