31/10/2026
🏉 **KENNISGEWING: ALGEMENE JAARVERGADERING (AJV)** 🏉
Heidelberg RVK nooi hiermee alle geaffilieerde lede uit na ons Algemene Jaarvergadering.
đź“… **Datum:** Donderdag, 26 November 2026
⏰ **Tyd:** 19:00
📍 **Plek:** De Waalville Primary School Hall
Ons moedig alle lede aan om teenwoordig te wees en aktief deel te neem aan gesprekke oor die klub se sake, vordering en toekoms.
Julle betrokkenheid en ondersteuning bly van groot belang vir die voortbestaan en groei van ons klub.
**Een Klub. Een Familie.** 🖤🤍💛