26/06/2026
GESONDE LEEFSTYL: OEFEN WAAR JY GEMAKLIK VOEL!🤸♀️
Wanneer jy oefen in 'n omgewing waar jy gemaklik voel, is die kanse beter om 'n oefenroetine vol te hou. Dit speel 'n groot rol in motivering, selfvertroue en die sukses om te kan volhou.
📌 Met meer selfvertroue in jou omgewing kan jy eerder fokus op jou vordering in stede van om te bekommer oor wat ander mense d**k.
📌Ontspanne atmosfeer maak oefening meer aangenaam. Oefening is nie vir alle mense lekker of volhoubaar nie, maar hoe meer gemaklik jy voel in jou oefen omgewing, hoe beter is jou kanse om op te daag en vol te hou met 'n oefenprogram.
📌Konsekwente oefenprogram : Mense is geneig om gereeld terug te keer na 'n plek waar hulle welkom.
📌Wanneer jy oefening geniet in 'n aangename omgewing, voel dit minder soos 'n verpligting.
📌Persoonlike ondersteuning. Die ondersteuning van 'n afrigter en aangename omstandighede maak dit makliker om doelwitte te bereik.
Kontak ons gerus.
📱Mariana 083 658 6299
The BMI Solution in die Forum gebou, langs Bambi apteek.