10/09/2019
Goeie more almal daar word die 14 sep saterdag n tipe round robin vir ons aanbied by die klub. Jy speel teen jou eie standaard tennis. Fooie R50 wat balonkostes dek.
Laat weet wie saam speel voor woensdag πΎπΎπΎπΎπΎ hoop om almal da te sien