Clydesdale Waterpoloklub

Clydesdale Waterpoloklub Clydesdale Waterpoloklub gee seuns die geleentheid om hierdie sport met afrigting binne klubverband te beoefen.

Nog 'n dag aan die anderkant van die Jukskei.
15/02/2025

Nog 'n dag aan die anderkant van die Jukskei.

Ons troepe gaan 'n besige naweek hê in Johannesburg.
11/02/2025

Ons troepe gaan 'n besige naweek hê in Johannesburg.

Ons boytjies maak 'n splash!Sien jou Woensdagaand.
10/02/2025

Ons boytjies maak 'n splash!
Sien jou Woensdagaand.

Pasop vir die skote wat klap! Sien jou daar.
04/02/2025

Pasop vir die skote wat klap! Sien jou daar.

Ons sien uit na die kwartaal se toernooie. Onthou ons begin 21 Januarie 2025. Sien jou daar!
20/01/2025

Ons sien uit na die kwartaal se toernooie.
Onthou ons begin 21 Januarie 2025. Sien jou daar!

2025 is hier. Ons het 'n propvol kalender wat vir ons wag!
09/01/2025

2025 is hier. Ons het 'n propvol kalender wat vir ons wag!

Baie geluk aan al ons troepe wat gekies is vir vanjaar se provinsiale span. Ons bors is groot van trots.
25/11/2024

Baie geluk aan al ons troepe wat gekies is vir vanjaar se provinsiale span. Ons bors is groot van trots.

Ons troepe maak oorlog hierdie naweek in Johannesburg by St David's. Hoop die manne geniet die uitdaging!
24/10/2024

Ons troepe maak oorlog hierdie naweek in Johannesburg by St David's. Hoop die manne geniet die uitdaging!

Ons troepe maak die beste van die goeie weer in Pretoria. Sien julle daar!
23/10/2024

Ons troepe maak die beste van die goeie weer in Pretoria.
Sien julle daar!

Ons wens ons seuns almal sterkte toe vir die taai naweek wat voorlê.
17/10/2024

Ons wens ons seuns almal sterkte toe vir die taai naweek wat voorlê.

Splashing!
17/10/2024

Splashing!

Ons splash die naweek in die bure se swembad by PWPC. Sien jou daar!
09/10/2024

Ons splash die naweek in die bure se swembad by PWPC. Sien jou daar!

Address

Lynwoodweg Nr 1
Hatfield
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clydesdale Waterpoloklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Clydesdale Waterpoloklub:

Share