09/07/2026
Komende woensdag15 Julie 2026 maak ons weer so....
DIE BOERPOT STAAN AL OP R 7370.π°π°
Hoe dit werk:
Jy koop een kaartjie vir slegs R20 waarvan R10 vir die golfklub gaan en R10 in die pot ingaan.
Die volgende woensdag word die nommer getrek en as jy die gelukkige nommer het, kry jy die kans om n kaart te gaan omdraai in die kas.
As jy die JOKER omdraai waarvan daar twee in die kas is wen jy die boerpot....
Jy moet teenwoordig wees om die volle boerpot te wen. As jy nie daar kan wees nie en jy wen die boerpot kry jy net 80% van die boerpot se geld...
Hoop om almal daar te sien elke woensdag. Die belangrikste is net om jou kaartjie te kom koop. Jy kan ook soveel kaartjies koop as wat jy wil...ππ
Mag die beste JOKER wen....πππ