12/06/2026
Jy is nooit te gebreek vir God om jou te genees nie.
Dis vir elke vrou wat emosionele pyn in haar hart dra.
Die reeks is nou beskikbaar - Vertrou God met jou seer.
Jy kan hier meer lees: https://www.services.mindfulbeautysa.co.za/vertrou-god-met-jou-seer