15/09/2026
Voor gevegs partytjie saam met Zandre Gower 🎉👑
Na gevegs partytjie saam met Ricus Nel 🌕👊
Ons sien julle 14:30 vir Zandre se musikale vermaak op die AfriSkuld Suid-Afrika verhoog!
Daar is nog n paar kaartjies oor vir
19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347